AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Jou vennoot vir spuite, strooiers en planters

akkreditasie
’n Boer se voorseisoenbeplanning begin by die regte toerusting en Staalmeester het die antwoord daarvoor.

N oudat die oestyd tot ’n einde kom, begin die voorseisoenbeplanning vir die volgende seisoen. Dit beteken dit is tyd dat die boer aan die voorbereiding van sy toerusting begin dink en ’n grondvoorbereidingsprogram gereed kry.

Hetsy hy spuite, strooiers of planters soek, Staalmeester is die voorkeur-vennoot. Dié vervaardiger en verspreider van landboutoerusting het ’n bewese rekord van meer as sewe dekades, wat hom een van die oudste en betroubaarste landboutoerustingmaatskappye in Suider-Afrika maak.

Kunsmisstrooiers

Kunsmisstrooiers word gebruik om korrelkunsmis en plaagdoders toe te dien. Staalmeester het dié opsies:

  • Enorossi-kunsmisstrooiers (kapasiteit van 500 liter, polietileen- of staalbakvariasies).
  • Soilmaster-kunsmisstrooier (kapasiteit van 800 liter of 1 000 liter).
  • JF 1300-kunsmisstrooier (1 300 liter-kapasiteit).

Balkspuite

Trekkergemonteerde en sleeptipe spuiteword ontwikkelwat aan die verskillende vereistes van plantbeskermingsbehandelings voldoen. Dié toerusting is uiters veelsydig en geskik om, volgens die behoeftes, in ooplandverbouing te werk en onkruiddoders tussen die plantrye te spuit en te versprei. Staalmeester bied die volgende spuitopsies:

  • Soilmaster-balkspuit (kapasiteit van 400 liter, 600 liter, 800 liter of 1 000 liter).

Planters

Staalmeester se meganiese planter is sterk, duursaam en kan enige land aandurf. Dit het twee- én vierry-vermoëns en kan mielies en sojabone plant. Bykomende plate is beskikbaar om sonneblom en sorghum te plant.

Navrae:
Staalmeester, 0184310300; web: staalmeester.co.za
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.10
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,794.43
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,911.50
+0.6%
Platinum
1,021.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,164
+1.4%
Alle aandele
75,326
+1.4%
Hulpbronne 10
75,036
+1.4%
Industriële 25
92,332
+0.8%
Finansiële 15
15,844
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot