AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kom leer meer oor Israelse landboutegnologie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Israelse Handelskantoor van Suid-Afrika bied op 2 Maart 2022 ’n seminaar aan oor hoe Israeli Agritech tot voordeel van Suid-Afrikaanse boere en die jongste landbouneigings kan wees.

Die Israeli Agritech begin op Woensdag 2 Maart om 09:30 by die Premier-hotel, Umhlanga Ridge-boulevard 3, Umhlanga, KwaZulu-Natal.

Dit beloof om ’n oggend van leer, netwerke bou en ’n insiggewende bespreking te wees. Israel se innoverende tegnologieë is toegespits op boerdery in waterskaars toestande, wat ideaal is vir Suid-Afrika, die wêreld se 30ste droogste land.

Die fokusareas van die dag is digitaal ingeligte besproeiingsbesluite, groeigebaseerde besproeiing, besproeiing deur kondensasie, kweekhuistemperatuurbeheer, wortelsone-temperatuurbeheer en -optimalisering, biologiese plaagbestryding, plantwaarnemingstegnologie, en vloei- en doseertegnologie.

Die program vir die dag is:

08:30-09:30: Registrasie

09:30-09:40: Opening

09:40-10:15: Om die vure: Die toekoms van Agritech, wat volgende? Sprekers: Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA Enterprises, en me. Nitza Kardish, uitvoerende hoof van Trendlines Israel Agrifood Innovation

10:15-10:45: Paneelbespreking – Die toepassing van Agritech in die veld

10:45-11:00: Tee

11:00-12:00: Israeli Agritech-aanbiedings

12:00: Middagete en netwerk

Teken die datum aan!

Navrae:
Klik hier om jou belangstelling in die konferensie te registreer.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,716.86
-0.6%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,258.50
-2.8%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot