AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Koop dié plase en ontsluit hul potensiaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In die pragtige omgewing van Montagu in die Wes-Kaap lê drie uitvoervrugteplase wat saam op veiling te koop is.
In die pragtige omgewing van Montagu in die Wes-Kaap lê drie uitvoervrugteplase wat saam op veiling te koop is.
Drie vrugteplase bied goeie vooruitsigte vir die koper op wie se bod die hamer sal val.

Langs die pragtige dorp Montagu in die Wes-Kaap lê drie plase wat aan mekaar grens en saam te koop is. ’n Veiling vir dié drie uitvoervrugteplase word op 30 Maart om 11:00 by die Montagu Country Hotel deur Van Rensburgs Auctions aangebied.

Die plase Nuwedrift (119,2 ha), Helpmekaar (196,4 ha) en Rooiland (66,9 ha) is in die skilderagtige Klein-Karoo op Roete 62 tussen Montagu en Barrydale. Dit bied dus ook fantastiese geleentheid vir toerisme. Die grond saam beslaan 383 ha, waarvan 101 ha bewerkbaar is en 86 ha reeds beplant is.

Die drie plase is die afgelope 19 jaar sorgvuldig ontwikkel en meer as 40 ha se nuwe aanplantings is die afgelope ses jaar gedoen. Net meer as 50% van die plase is in produksie met ’n goeie verskeidenheid gehalte-pakvrugte vir die plaaslike en uitvoermark. Dit sluit in appelkose, perskes, pruime, sitrus en appels. Daar is ook jong wingerde met Shiraz- en Chenin blanc-druiwe.

Die vrugte word tans by die naburige Knipeshope Fruit Packers verpak en bemark deur Freshness First F1. Daar is ’n inmaakkwota met ’n gewaarborgde afset vir perskes by Rhodes Food Group. Die plaas Nuwedrift is ingelyf by die Montagu Wine and Spirits Company se Rietrivierkelder. Die plaas het ’n 130 ton-kwota vir Chenin Blanc en Shiraz. Die koper het ook ’n opsie om sy eie wyne onder sy eie etiket by die kelder te maak.

Die plase ontvang 135 ha se water van die besproeiingstelsels in die omgewing. Dit is verdeel in 102 ha van die Kogmaskloof-besproeiingsraad se kernkwota, 25 ha in die Kogmaskloof-besproeiingsraad se uitruilkwota, 10 ha van die Poortjieskloofkwota en twee kleiner opbergingsdamme.

Die boerdery is ’n lopende bate met uitgebreide infrastruktuur wat ’n volle reeks plaastoerusting, ander toerusting en voertuie insluit. Daar is ook ’n bestuurspan. Die geboue en strukture op die plaas bestaan uit onder meer twee wonings van 290 m² elk, ’n kothuis, asook plaasgeboue, werkershuise en ’n landingstrook vir vliegtuie. Die landingstrook is op die plaas Rooiland en het twee aanloopbane en drie vliegtuigskure.

Navrae:
Vir besonderhede en volgorde van die veiling besoek www.vanrensburgsauctions.co.za of skakel mnr. Louis van Rensburg, 083 377 7232, of me. Ann Spies, 082 927 1373.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot