AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Koop dié veeplaas by Kestell op aanlyn veiling

akkreditasie
Die aanlyn veiling van die Middelin-plaas by Kestell, Vrystaat vind op 11-12 November plaas. Dit word deur Leo Auctioneers aangebied.

Die Middelin-plaas is 110 ha groot. Die plaas bestaan uit 34 ha bewerkte droëlande, 72,7613 ha natuurlike weivelde en 3,6 ha vir verblyf en oorblywende grond. Daar is 35 perde op die plaas wat by die verkoop ingesluit word.

Wat is op die plaas?

Daar is twee oopplanhoutstrukture met badkamers, een taamlik vervalle gereedskapskuur, een onvolledige sinkplaatgereedskapstruktuur, een voltooide sinkplaatgereedskapstruktuur, personeelverblyf, een hoenderhok en een beeshanteringsgerief wat aandag benodig.

Die plaas het ’n boorgat wat met ’n dompelpomp toegerus is en ’n betondam wat tans nie gebruik word nie. Water word deur middel van pypleiding na die waterkrippe en twee houtstrukture herlei. Die waternetwerkstelsel word deur ’n Jojo-waterreservoir bedien.

Elektrisiteit word tans deur ’n sonstelsel, wat onvoltooid is, verskaf.

Weiveld

Die oorwegende bewerkbare grondreeks wat in die gebied voorkom, is Avalon (AV36) en bestaan uit diep, goed gedreineerde grond wat geel/rooierig van kleur is. Die eiendom bestaan hoofsaaklik uit natuurlike weiding en word gebruik vir kommersiële veeteelt.

Die plantegroei kan beskryf word as tipiese gemengde grasveld, wat een grootvee-eenheid (GVE) per 4 tot 6 hektaar moontlik maak. Die plantegroei is geskik vir vee soos beeste, skape en klein wild.

Die veld bevat ’n goeie mengsel van grassoorte wat bestaan uit rooigras (Themeda triandra), oulandgras of “weeping love grass” (Eragrostis curvula), borseltjiegras (Anthepora pubescens) en smal krulblaargras (Eragrostis chloromelas) met volop smaaklike natuurlike weiding.

Die weidingsgebied word beskou as in ’n gemiddelde toestand, met inagneming van die huidige seisoen. 

Neem só aan die veiling deel 

Daar is ’n registrasiefooi van R50 000 wat terugbetaalbaar is. ’n Deposito van 10% op die bod is deur die koper betaalbaar. Die reëls van die veiling is verkrygbaar op die webwerf www.leoauctioneers.co.za. Kopers moet registreer met ’n kopie van hul ID en bewys van woonadres (Fica). Om die plaas te besigtig, moet ’n afspraak gemaak word.

Navrae:
Piet Human, 082 458 4812; e-pos: piet@leoprops.com


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot