AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4487
-14,00
SOYA
20 Mrt
-
8529
-79,00
SUNS
20 Mrt
-
9800
-240,00
WEAT
20 Mrt
-
6607
-32,00
WMAZ
20 Mrt
-
3969,6
-18,40
YMAZ
20 Mrt
-
4165
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Kragtiger insekbeskerming met PowerCore™-eienskaptegnologie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto's: Pannar
Foto's: Pannar
Neem beheer in die stryd teen die belangrike bogrondse Lepidoptera-plae met PowerCore™-tegnologie – ’n hoe¨presterende, insekweerstandige saadeienskap wat mielies doeltreffend teen vernietigende bogrondse Lepidoptera-plae, soos die mieliestronkboorder en Chilo-stronkboorder beskerm.


Die PowerCore™-eienskap bestaan uit drie verskillende Bacillus thuringiensis- (Bt) protei¨ene, wat elkeen insekte verskillend bekamp en bydra om die gebruiksduur van die tegnologie te verleng. PowerCore™-tegnologie verleen ook onkruiddoderweerstand teen glifosaatonkruiddoders.

Die tegnologie se unieke kombinasie van drie Bt-protei¨ene gekombineer met glifosaatverdraagsaamheid bied uitstekende bekamping van plae en onkruid. Hierdie uitsonderlike eienskaptegnologie is nou beskikbaar in ses nuwe mieliebasters met top-opbrengspotensiaal.

“Ons is baie opgewonde oor die nuwe geleentheid wat PowerCore™-tegnologie bied om in die behoeftes van ons kliënte te voorsien. Hierdie gevorderde mieliesaad-eienskappe verleen aan ons boere nuwe geleenthede om hul besigheid se winsgewendheid beter te bestuur,” se^ Nick Goble, besigheidsbestuurder van Pannar Saad. 

Insekspektrum

Mielies word in Afrika deur verskeie Lepidoptera-plae aangeval. Hierdie plae veroorsaak erge skade aan mielies en oesverliese wissel na gelang van die tyd en vlak van besmetting.

Die mieliestronkboorder (Busseola fusca) is die skadelikste stronkboorder by mielies in Suid-Afrika en kom voor op hoogtes wat wissel van seevlak tot 2 000 m bo seevlak. Dit is wydverspreid regdeur die mielieproduksiegebiede van Suid-Afrika.

Die Chilo-stronkboorder (Chilo partellus) is ’n ernstige plaag vir mielies, manna en sorghum. Die Chilo-stronkboorderruspes beskadig hierdie gewasse deur in die plantstingel in te boor of te tonnel.

Corteva Agriscience-rentmeesterskap

Rentmeesterskap is ’n lewensiklusbenadering tot produkbestuur. Dit is die verantwoordelike manier om tegnologieë en plantprodukte te bestuur vanaf hul ontdekking en ontwikkeling, tot hul gebruik en die uiteindelike onttrekking daarvan.

Corteva Agriscience is daartoe verbind om nuwe tegnologieë op ’n verantwoordelike wyse na die mark te bring en bevorder die praktyke van verantwoordelike insekweerstandsbestuur (IRM – Insect Resistance Management), onkruiddoderweerstandsbestuur en graanbemarkingsbesluite om volgehoue gewasopsies te verseker.

 

Tegnologiegebruikersooreenkoms

As ’n eienskapontwikkelaar help Corteva Agriscience om te verseker dat biotegnologie-eienskaptegnologiee¨ op ’n wyse deur die boer geproduseer en bemark word wat aan alle regulatoriese vereistes in Suid-Afrika voldoen. Produsente moet ’n tegnologiegebruiksooreenkoms (Technology Use Agreement, TUA) onderteken voordat hulle saadprodukte met biotegnologie-eienskaptegnologie verkry, plant of verbou. ’n TUA moet jaarliks onderteken word aangesien dit slegs een jaar geldig is.

 

Produkgebruikersgids

Rentmeesterskap vereis die nakoming van die TUA, produkgebruikersgids en produketikette. Die produkgebruikersvereistes gee ’n uiteensetting van die vereistes vir die aanplant en verbouing van Corteva se saadprodukte wat eienskaptegnologiee¨ bevat. Hierdie vereistes sluit die nakoming van toepaslike IRM en bestuurspraktyke vir onkruiddoderweerstand in.

Deur aan die bepalings in die produkgebruikgidse en die TUA te voldoen, vertraag dit die ontwikkeling van insekweerstand teen ingeboude plantbeskermingstegnologiee¨ en dit help om die gebruiksduur van die tegnologiee¨ te verleng. Dit is noodsaaklik om produsente se toegang tot en gebruik van eienskaptegnologiee¨ te handhaaf of vol te hou.

Praat vandag met een van Pannar se kundiges en bepaal watter mieliebasters met die PowerCore™-tegnologie die beste op die plaas vir die 2023-produksieseisoen sal pas.


PowerCore™-multi-eienskaptegnologie is ontwikkel deur Corteva Agriscience en Monsanto. PowerCore™ is ’n handelsmerk van Monsanto Technology LLC.

TM ® SM is handelsmerke en diensmerke van Corteva Agriscience en sy geaffilieerde maatskappye. © 2023 Corteva

 

Navrae: Web: www.pannar.co.za


 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.63
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.9%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,991.67
+0.1%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,543
+0.8%
Alle aandele
72,995
+0.6%
Hulpbronne 10
64,651
+2.8%
Industriële 25
97,900
+0.9%
Finansiële 15
14,800
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot