AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Kry die tenk om veemis maklik te verwyder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
S.A. Biotech konsentreer op die bemarking, verkope en verspreiding van alternatiewe sanitasie-oplossings wat omgewingsvriendelik is.

Die maatskappy is toegewy aan die verskaffing van professionele en praktiese oplossings vir waterbehandeling en sanitasie.

Praktiese produk

S.A. Biotech vervaardig floddertenkwaens vir die verwydering van veemis uit die omgewing. Dit kan dan as bemesting gebruik of mee weggedoen word. Die floddertenkwaens kan ook gebruik word om mis uit opvangtenks te verwyder en na houertenks te verskuif.

Die meeste floddertenkwaens word uit Italië, Duitsland en Londen ingevoer. Die maatskappy vervaardig egter self die tenkwaens en kan dit volgens die kliënt se behoeftes vervaardig.

S.A. Biotech is ook die verskaffer van die Battioni Pagani-pompe en Metaltecnica-kleppe wat aangebring is op die meeste van die floddertenkwaens wat oorsee vervaardig is. Die maatskappy se personeel is in Italië opgelei om te help met die instandhouding van die Battioni-pompe en het voorraad van die belangrikste onderdele.

Die Battioni-pomp is beskikbaar in verskillende groottes vir verskillende gebruike.

Wat die Battioni-pompe so gewild maak, is hul duursaamheid en dat dit maklik is om instandhouding in die veld te doen.

S.A. Biotech (Edms.) Bpk. is ’n diensgerigte maatskappy. Dit is in 1995 gestig. Sy hoofkantoor is in Soweto met sy verkoopsafdeling in Parkmore, Gauteng. Met 26 jaar ondervinding in die water- en sanitasiebedryf is die maatskappy ’n trotse leier in alternatiewe sanitasie.

S.A. Biotech het begin met die invoer en verspreiding van ’n nuwe reeks produkte uit Italië – Battioni Pagani-vakuumpompe en Metaltecnica-kleppe vir die Suid-Afrikaanse mark – en die vervaardiging van plaaslik vervaardigde floddertenkwaens vir die landboubedryf.

Die maatskappy se hoofbestuur bestaan uit Karabo Noinyane, die direkteur, Simone Honeycomb, die verkoopsbestuurder, Tshepo Matshaba, die verkoopsverteenwoordiger, en David Vorster, die tegniese bestuurder.

Kontak die maatskappy gerus om jou behoeftes oor floddertenkwaens vandag te bespreek.

Vir meer inligting, besoek https://www.sa-biotech.co.za/ of stuur 'n e-pos na info@sabiotech.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot