AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Kry hier die regte vragmotor vir jou behoeftes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
          grondbewerking; planter
grondbewerking; planter
Met sy opgekikkerde 300-reeks bied Hino nou ’n volledige vervoeroplossing in die mediumvragmotormarksegment.

Hino se 300-reeks mediumvragmotors is ’n sleutelspeler in ’n mark wat op soek is na ’n voertuig wat die werk kan doen sonder om die sak te hard te skud. Dié reeks is gewild vir die vervoer van kontant, snel- en oornagaflewerings, verkoelde vragvervoer, asook in die bakkerybedryf. Dis ideaal vir die boer wat sy vragmotorvloot wil diversifiseer met ’n vragmotor vir kleiner vragte.

Hoewel die 300-reeks-modelle al jare lank gewild is onder gebruikers, bied Hino ook nou 13 afgeleide modelle met bak- en loonvragvermoë van 3 390 kg tot 5 950 kg, wat basies die 2,5 ton-, 3 ton- en 4 ton-mark dek.

Die groot nuus is dat ’n ten volle outomatiese sesgangratkas nou oor die hele 300-reeks aangebied word, waar dit voorheen slegs in sekere modelle beskikbaar was ná ’n beperkte bekendstelling in 2015.

Die “intelligente” outomatiese Hino het ’n brandstofbesparende wringkragomsetter-sluitstelsel in vyf verhoudings – van tweede tot sesde rat. Hierdie opsie word nou uitgebrei na die 714 Crew Cab-, 916 LWB- en 916 Crew Cab-modelle. Die beskikbaarheid van die outomatiese sesgangratkas in 916-modelle volg op versoeke van vlooteienaars en word beskou as ’n belangrike toevoeging tot ’n reeds omvattende Hino-mediumvragmotorreeks.

Daar is ook nuwe handratkaste, met sommige modelle wat brandstofbesparende sesgang-eenhede kry, terwyl ander die vyfgang behou, wat ook nou ’n nuwe model is met hersiene en geoptimaliseerde verhoudings.

Die brandstoftenkgrootte vir die 916-modelle styg van 100 liter tot 150 liter, wat ’n groter bruikbare reikwydte bied. Nog ’n waardevolle verbetering op modelle met ’n handratkas is die aanbring van heuwelhulp (Easy Start) om te keer dat die vragmotor agteruit rol wanneer dit teen ’n helling wegtrek.

Ekstern is daar dagryligte en hersiene voorste roosterpanele op alle modelle, terwyl die Narrow Cab-modelle nuwe hoofligte en ’n veranderde voorste buffer kry. Binne die kajuit is die verandering ’n hersiene instrumentpaneel met groter spoedmeter en toereteller wat makliker leesbaar is. ’n Radio met Bluetooth-funksie dra met die handvrye funksie by tot veiligheid.

Hino bied sy klante in Suid-Afrika egter veel meer as hersienings aan ’n gewilde mediumvragmotorreeks. Die handelsmerk en sy handelaars was onlangs vir die negende keer die afgelope 11 kwartale nommer een in die algehele DATATrack-graderings, ’n kwartaallikse opname van verkope, onderdele en tegniese diens wat deur ’n groot paneel vragmotorvlooteienaars gedoen word.

As deel van sy uitstekende diens is HINO-CONNECT ook onlangs bekend gestel, ’n volledige telematiese vlootbestuuroplossing wat nou standaard is in alle Hino-vragmotors wat by die aanleg in Prospecton, buite Durban, gemonteer word. Hierdie jongste belangrike voordeel vir Hino se klante volg op die bekendstelling verlede jaar van ’n reeks diens- en instandhoudingsplanne met mededingende pryse wat aangepas kan word om by ’n klant se spesifieke behoeftes te pas.

Navrae:
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot