
Wenners van ons kompetisies sal hier aangekondig word ná hulle gekontak is.
Kyk na dié lys om te sien wie die gelukkige lesers is en watter opwindende pryse hulle gewen het.
Indien jy enige navrae het oor ons kompetisies, kontak vir Johan Terblance by Johan.Terblanche@media24.com.
Die borg van die prys is verantwoordelik vir die lewering van die prys binne ‘n billike periode (8-12 weke).
’n Gelukkige leser wen ‘n temperatuurmeter en watervloeisensor, asook drie maande se gratis monitering van ARCC, ter waarde van R4000.
1. Andries Otto van Bultfontein.