AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Maak só ’n lekkende gronddam reg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bo is ’n gronddam wat lek, en onder kan die verskil gesien word nadat DamIt™ Dam Sealer gebruik is om dit reg te maak. FOTO: VERSKAF
Bo is ’n gronddam wat lek, en onder kan die verskil gesien word nadat DamIt™ Dam Sealer gebruik is om dit reg te maak. FOTO: VERSKAF
Gee jou gronddam jou grys hare of veroorsaak ’n lekplek in die damwal dat jou lande nat word? DamIt™ Dam Sealer uit Australië is ’n moderne alternatief tot plastiekvoerings of bentoniet, sonder al die versteekte koste en weke se voorbereiding en installering.

DamIt™ Dam Sealer is ’n gevorderde, nie-giftige, polimeerpoeier wat gebruik word om lekkende gronddamme te verseël. Die polimeer word op ’n lekkende dam toegedien deur die poeier oor die oppervlak van die water te strooi. 

In die geval van ’n kleinerige dam kan dit met hand of met ’n kunsmisstrooier toegedien word. In groter damme kan Aqua Plastech dit met ’n hommeltuig vir jou aanwend. Die hommeltuig maak dit moontlik om in goeie weersomstandighede ’n dam van 1 ha binne ’n dag te behandel.

DamIt™ Dam Sealer hoef nie noodwendig oor die hele gronddam aangewend te word nie, maar kan gebruik word om spesifieke areas soos ’n lekkende damwal te behandel.

Só werk DamIt™ Dam Sealer. Op dié foto kan die buigsame prop wat vorm soos wat die polimeer swel en bind gesien word.
Só werk DamIt™ Dam Sealer. Op dié foto kan gesien word hoe waterdruk die polimeerpoeier deur die lekplek dwing.

Unieke ontwerp

Hierdie produk is ontwerp met ’n positiewe lading wat dit afwaarts deur die water na die bodem van die dam trek. Die waterdruk (hidrostatiese druk) wat die dam laat lek, dwing die polimeer in krake en skeure wanneer dit na die bodem van die dam gesink het.

Die polimeer swel met tot 300 keer in grootte sodra dit deur water geaktiveer is. Dit bind aan ander polimeerdeeltjies om groter groepe te vorm, wat die lekplek doeltreffend verseël. Die polimeer sal vir vier tot vyf dae aanhou uitswel en vorm ’n buigsame prop wat waterdruk weerstaan.

Die positiewe lading van die deeltjies sal ook slik en drywende materiaal in die water na die bodem trek, wat die polimeer met die grondstruktuur verbind. Enige versteuring of beweging van die polimeer wat deur toekomstige waterinvloei veroorsaak word, word dus tot die minimum beperk.

DamIt™ Dam Sealer is onoplosbaar en sal ’n langtermynprop vorm in krake en poreuse grond. Die polimeer bly aktief wanneer dit nat is. Dit kan ook nat en droë siklusse weerstaan sodat dit nie doeltreffendheid verloor nie wanneer die watervlak styg of daal weens besproeiingsaktiwiteite of seisoenale watervlakvariasies in die dam.

Kostedoeltreffende oplossing 

Dié verseëlaar is ’n vinnige, kostedoeltreffende oplossing vir die verseëling van waterlekke en vereis nie grondverskuiwingstoerusting of die leegmaak van damme nie. DamIt™ Dam Sealer laat jou toe om waardevolle water te bespaar en die dam in gebruik te hou terwyl herstelwerk onderneem word. Dit werk op ’n wye reeks grondtipes: van klei tot sandleem.

Dis ook doeltreffend in ’n wye verskeidenheid watertipes – helder, suiwer drinkwater of soutwater met hoë vlakke van gesuspendeerde klei wat tipies in landelike gronddamme voorkom.

Aqua Plastech het kantore in Johannesburg en Kaapstad vanwaar hy kliënte bystaan met ’n pasgemaakte oplossing omdat elke dam uniek is en ook só behandel moet word.

Navrae:
Aqua Plastech, 086 199 5036; WhatsApp 072 378 1257. DamIt Dam Sealer, webwerf: www.damitdamsealer.co.za; e-pos: info@damitdamsealer.co.za; Facebook: https://www.facebook.com/damitdamsealer


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.45
-0.1%
Silwer
20.72
+0.3%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
924.66
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot