AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Meer proteïen vir jou aktiewe plaashond

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vir die honde-eienaars me. Marie en mnr. Dave Pugh van RCL FOODS is Optimizor-hondekos met sy 23% proteïen die beste keuse vir ’n aktiewe hond. FOTO: VERSKAF
Vir die honde-eienaars me. Marie en mnr. Dave Pugh van RCL FOODS is Optimizor-hondekos met sy 23% proteïen die beste keuse vir ’n aktiewe hond. FOTO: VERSKAF
Optimizor-hondekos bied 23% proteïen in sy Premium Adult Chicken and Rice-produk. Wat beteken dit presies? Hier is die antwoord...

RCL FOODS, die voedselprodusent agter bekende veevoername soos Molatek en Epol, produseer ook hoëgehalte-hondekos wat spesiaal geformuleer is vir aktiewe honde. Eienaars is dalk nie altyd daarvan bewus dat honde met ’n meer aktiewe leefstyl, soos dié op ’n plaas, ’n rantsoen moet kry wat in hul fisieke behoeftes kan voorsien nie. 

“Rantsoene met ’n hoë proteïeninhoud hou ’n groot voordeel in vir aktiewe honde,” sê dr. Karien Brink, resident-veearts van RCL FOODS. “Wanneer honde aktief is, ervaar hulle ’n vinnige proteïenomset. Hulle het dus meer proteïen nodig om in hul basiese metaboliese behoeftes te voorsien. Wanneer hulle nie genoeg proteïen inneem nie, raak hulle vinniger moeg en verloor hulle spierdefinisie.” 

Dit is waarom Optimizor Premium Adult 23% proteïen bied. Dit is egter nie net die hoeveelheid nie, maar ook die gehalte van die proteïen wat ter sprake is. “Hoe beter die gehalte van die proteïen is, hoe makliker is dit vir ’n hond se liggaam om dié proteïen te gebruik,” sê Brink. Dit is dus tot jou en jou aktiewe hond se voordeel om hondekos met proteïen van ’n hoër gehalte te kies.

Minder kos nodig 

“Met ’n hoër voedingsinhoud in die hondekos sal ’n hond minder kos nodig hê,” voeg me. Christina de Beer, resident-dierevoedingkundige by RCL FOODS, by. “Wanneer ’n hond Optimizor Premium Adult met 23% proteïen eet, pleks van kos met slegs 18% proteïen, sal daardie hond minder kos benodig om sy liggaamsgewig te handhaaf.” Hou in gedagte dat jy jou hond nie net een keer per dag moet voed nie. Dit word aanbeveel dat honde se kos in 2-3 maaltye per dag verdeel word om te verseker dat hulle deurgaans energie het.

Elke maaltyd van Optimizor Premium Adult bevat die ideale balans van bestanddele. Hoëgehalte-pluimveemeel verseker optimale vlakke van proteïen vir sterk spiere. Rys is ’n koolhidraat, wat deur die dag energie aan jou hond verskaf. In die Chicken and Rice-resep help dit ook met die kos se verteerbaarheid vir ’n gesonde spysverteringstelsel. 

Fisieke behoeftes 

Optimizor Premium Adult voorsien in jou hond se algehele fisieke behoeftes. Elke sak hondekos is propvol omega 6-vetsure vir die ontwikkeling van sterk bene en spiere, asook ’n gesonde vel en blink pels. Terselfdertyd help antioksidante met immuniteit, en probiotika met ’n goeie spysverteringstelsel. 

Die resident-dierevoedingkundiges by Optimizor het ook VitaCARE ontwikkel, met 23 noodsaaklik vitamiene en minerale om jou hond se gesondheid te ondersteun.  Optimizor is in verskeie groottes beskikbaar om jou sak en jou hond se behoeftes te pas. Dit sluit sakke van 8 kg, 20 kg en selfs 40 kg in. 

Die honde-eienaars me. Marie en mnr. Dave Pugh van RCL FOODS het baie redes waarom hulle glo Optimizor is die beste keuse vir jou aktiewe hond. Volg gerus Optimizor op sosiale media om meer te leer. 

Navrae:

Besoek https://optimizordogfood.co.za/ vir meer inligting.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
+0.4%
Rand - Pond
22.27
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
966.81
+0.7%
Palladium
1,432.30
+1.1%
Goud
1,966.92
-0.3%
Silwer
23.34
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot