AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9016
-76,00
CORN
04 Okt
-
4807
-79,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Met Dairy Group word suiwel én boere bemagtig

akkreditasie
Dairy Group is die grootste koper van ongepasteuriseerde melk in Suid-Afrika. Die onderneming word besit deur boere en konsentreer op die koestering van boere se vermoëns, asook hul produkte.

Met meer as 120 boere wat hulself daarop toelê om suiwelprodukte aan verbruikers te bring, was melk nog nooit so opwindend nie. Met ’n verskeidenheid langlewemelk, afgeroomde melk, gesteriliseerde melk, poeiermelk, botter en ander suiwelprodukte kan verbruikers kies uit suiwelprodukte van die hoogste gehalte.

Dairy Group is gestig nadat Dairy Farmers of South Africa (DFSA) en Coega Dairy kragte saamgesnoer het om ’n magtige suiwelonderneming te stig. Die maatskappy is goed op dreef om die grootste suiwelverskaffer in Suid-Afrika te word en het ten doel om sy bedrywighede na die res van die Afrika-vasteland uit te brei. 

Gesondheidsvoordele

Met die samewerking van Melk SA se verbruikersopvoedingsprojek, ’n onafhanklike organisasie sonder winsoogmerk wat daarop gemik is om verbruikers op te voed oor die gesondheidsvoordele van suiwel, is Dairy Group daartoe verbind om die manier waarop mense suiwel sien en verbruik te verander. 

Melk is soveel meer as ’n goeie bron van kalsium wat bene en tande sterk hou. 

As ’n passievolle onderneming is dit Dairy Group se doel om die verhaal rondom suiwel te verander en verbruikers te bemagtig om ingeligte en gesonde voedingsbesluite te neem.

Geen koei word nie gemelk nie

Dairy Group kweek ’n kultuur wat boere en verbruikers inspireer en motiveer. Deur die manier te verander waarop die suiwelbedryf sake doen, bied die onderneming bemiddeling aan boere en hul werk.

Dit is die Homegrown Heroes wat hul lewe aan die suiwelbedryf toegewy het om verbruikers die produkte te bring wat hulle vandag ken en liefhet. Dit is nie net melk nie – die is jare se harde werk en toewyding, vroeë oggende en laat aande, lang reise en moeilike tye. 

Nuwe webwerf

Dairy Group se nuwe webwerf word binnekort bekend gestel. Volg sy sosiale media-platforms vir die jongste nuus, waar jy nuwe produkte en boeiende verhale sal vind – die hartklop van suiwelprodukte. 

Vir meer inligting, besoek www.dairygroup.co.za of kontak Diary Group by 010 417 3773 of info@dairy.co.za.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.9%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,710.88
+0.7%
Silwer
20.89
+0.9%
Palladium
2,277.50
+2.4%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,314
+2.5%
Alle aandele
65,779
+2.4%
Hulpbronne 10
63,759
+3.4%
Industriële 25
79,487
+2.5%
Finansiële 15
13,972
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek....
Eks n kind van God. Eerlik, opreg en vriendelik. Het 2 kinders wat alles beteken vir my. Hou van motorsport, kamp en buitelug. Waardes en lojaliteit baie belangrik asook...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot