AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Met virtuele winkel koop verbruikers regstreeks van boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Met FarmDirect, ’n nuwe bemarkingsplatform vir landbouprodukte, kan boere hul plaasprodukte regstreeks aan verbruikers bemark.

Die platform is geskep met die samewerking vanLandbouweekblad, die landbousagtewaremaatskappy Agrista en die OENA-groep. Dit bied boere die geleentheid om nie alleen hul produkte te bemark nie, maar ook om die unieke storie van hul plase te vertel.

“Vir baie mense gaan kos oor ’n ervaring,” sê Jaco Badenhorst, hoof van die OENA-groep en self ’n boer. “Verbruikers wil weet waar hul kos vandaan kom, wie dit geproduseer het en hoe dit geproduseer is. Nou kry boere die geleentheid om daardie storie vir verbruikers te vertel.”

Boere kan hul plase gratis op die webgebaseerde platform registreer. As ’n aanvullende diens kan hulle hul produkte laai. Hulle kan die professionele mediavaardighede van Landbouweekblad benut om die aanbieding van hul profiel en produkte te slyp.

Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, sê Landbouweekblad is die enigste medialandbouhandelsmerk ter wêreld met twee kostydskrifte. “Boerekos is die topverkoper onder kostydskrifte in Suid-Afrika en die eerste uitgawe van Country Cooking verskyn later vanjaar. Ons verstaan kos en wat mense opgewonde maak oor outentieke plaasprodukte. Ons wil daardie kundigheid gebruik om boere te help om hul puik produkte te verkoop. Terselfdertyd wil ons verbruikers toegang gee tot uitsonderlike plaasprodukte wat nie geredelik in supermarkte beskikbaar is nie.”

Die FarmDirect-platform word ondersteun Agrista se wêreldklas- Duitse sagteware. Op die platform kan verbruikers rondsoek tussen produkte en plase, en vir aflewering bestellings plaas. “Ons wil boere ’n soliede sakegeleentheid bied,” sê Helmut Drewes, uitvoerende hoof van Agrista. “Ons verbind boere regstreeks met verbruikers in hul omgewing. Daarby maak ons dit moontlik dat bestellings regstreeks op die platform geplaas kan word. Ons het op plase grootgeword en is deeglik bewus van die probleme wat boere ervaar om regstreeks aan verbruikers te verkoop.”

Jaco sê die feit dat 169 boere en 400 produkte reeds op FarmDirect geregistreer is, wys die mate waartoe boere die platform aanvaar het.

FarmDirect bied reeds tuisaflewering in die Wes-Kaap. Mettertyd sal die diens landwyd uitgebrei word. Jaco sê plaasprodukte sal na ’n sentrale pakhuis gestuur word, waar verbruikers ’n mandjie goedere kan koop. Een van FarmDirect se vertroude vennote sal die produkte van daar na die verbruiker neem.

Chris haal die Amerikaanse president John F. Kennedy aan wat gesê het boere is die enigste sakelui wat teen kleinhandelpryse koop, teen groothandelpryse verkoop en die vervoerkoste in albei rigtings betaal. “Ons wil dit met FarmDirect verander, en terselfdertyd uitsonderlike plaasprodukte op tafels landwyd plaas.”

Kontak Theuns Venter, uitgewer van Landbouweekblad, by theuns.venter@media24.com vir nog inligting, of besoek FarmDirect by www.farmdirect.africa.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
If I could turn BACK TIME 😉😋
Maak nie saak wat positief n mens probeer oor jouself hier uit beeld nie, mans het hulle eie mening en sienswyse 👌 Kom val in die deur in en kyk of julle van hou wat...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot