AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

’n Aangepaste dier is ’n produktiewe dier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Lang en produktiewe leeftyd van 15 jaar en selfs langer is algemeen vir die Drakensberger.
’n Lang en produktiewe leeftyd van 15 jaar en selfs langer is algemeen vir die Drakensberger.
Soos die klem in die veebedryf na vleisproduksie beweeg het, is diere met ’n goed gebalanseerde en gespierde vleiskarkas ontwikkel. Die moderne Drakensberger is ’n produk hiervan danksy sterk seleksie gegrond op wetenskaplike norme.

Naas die feit dat die Drakensberger inheems is, het die ras verskeie ander ekonomies belangrike eienskappe, soos aanpasbaarheid, vrugbaarheid, geboortegemak, sterk melkproduksie, langlewendheid, groeivermoë, voeromsetting en karkasgehalte. 

Opvallende eienskappe 

Voorkoms is egter hoog op die lys en seleksie word streng gedoen volgens die Standaard van Voortreflikheid. Die waarde wat die Standaard van Voortreflikheid in die ontwikkeling van die ras bied, word maklik herken aan die eenvormigheid en algemene voorkoms van die Drakensberger. Wyle prof. Cas Maree het gesê die Drakensberger het in ’n ras met opvallende genetiese eienskappe ontwikkel, wat dit amper ’n perfekte beesras maak. 

Drakensberger-telers wou nog altyd optimale en doeltreffende produksie teen die mees ekonomiese vlakke lewer. Sonder hierdie vermoë sou hulle nie met ander beesrasse kon meeding nie, veral in gevalle waar sommige Drakensberger-telers ook skape saam met hul Drakensbergers laat wei. Die Drakensberger, wat veral aangepas is om op natuurlike weiding te gedy, het ’n buitengewone groot-pensvolume en die vermoë om gras, selfs van ’n lae gehalte, in vleis van hoë gehalte te omskep. 

Vroulike diere

Vroulike diere, die hoeksteen van Drakensberger-teling, moet altyd in staat wees om die voervoorrade wat tot hul beskikking is, te gebruik om hulself te onderhou, bekwaam te produseer en voort te plant in uiterste, veranderlike omstandighede.

Vroulike diere moet ’n kalf sonder probleme en op ’n vroeë ouderdom kan voortbring. Daarna moet sy ’n lang en produktiewe lewe lei waartydens kalwers teen ’n optimale speengewig voortgebring word.

Telers bereik hierdie doelwitte met natuurlike weiding en minimum insette. ’n Uitsonderlike eienskap van die Drakensberger-koei is haar vermoë om ná die winter te herstel. Al dié aspekte het daartoe bygedra dat die Drakensberger in ’n uitstekende moederlyn ontwikkel het. 

Hierdie is ’n uittreksel uit die Drakensberger-bylaag tot die Landbouweekblad, Junie 2021. Vir die volledige bylae, gaan na:  https://drakensbergers.co.za/bylaes/

Navrae:
051 4100 974; Faks: 086 666 3426; Whatsapp: 063 941 0583; e-pos: drakensberger@studbook.co.za; web: www.drakensbergers.co.za; Facebook: DrakensbergerSA

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.12
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.25
-0.1%
Silwer
20.75
+0.5%
Palladium
2,263.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot