AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

’n Nuwe standaard vir studenteverblyf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
The One bied luukse studenteverblyf slegs 750 m van die kampus van die Universiteit Stellenbosch. FOTO’S: VERSKAF
The One bied luukse studenteverblyf slegs 750 m van die kampus van die Universiteit Stellenbosch. FOTO’S: VERSKAF
Met die ontwikkeling van The One op Stellenbosch word ’n nuwe toekoms in studentelewe ingelei.

’n Ten volle bestuurde studente-ontwikkeling bestaande uit 508 luukse eenhede en ’n verskeidenheid geriewe om akademiese uitnemendheid te bevorder, is wat die unieke The One in Stellenbosch bied.

Dit is gemik op die skep van ’n veilige omgewing waarin studente kan floreer tydens hul tersiêre opleiding. The One is slegs 750 meter van die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) en is die resultaat van meer as vyf jaar se navorsing en beplanning. Dit verteenwoordig die beste aanbieding moontlik wat ontwikkel is met die samewerking van eiendomsontwikkelings- en akademiese bedryfsleiers. 

Die groep word gerugsteun deur vooraanstaande Suid-Afrikaanse residensiële en kommersiële eiendomsbeleggers en -ontwikkelaars, soos Buffet Investments, KLT, Hackprop, Johan van der Merwe en Yieldex, wat die afgelope 15 jaar ’n groot aantal suksesvolle residensiële wooneenhede en hotelle in Suid-Afrika en die buiteland ontwikkel het. Koop een van hierdie pragtig ontwerpte eenhede vanaf slegs R1,55 miljoen. Die hart van hierdie spesiaal geboude studente-ontwikkeling is ’n omgewing wat private, asook deeltydse studie ondersteun. Daar is ’n gemeenskaplike studiesentrum wat toegerus is met private studiehokkies, veeldoelige raadsale vir groepwerk, vergadering- en konferensieruimtes, asook druk- en kopieergeriewe.

As ’n residensiële kollege (’n private koshuis wat ooreenstem met die akademiese en ondersteuningsfunksies van die universiteit) is The One ontwerp in oorleg met top- akademiese kundiges aan die US. Dit maak staat op ’n adviesraad wat spesifiek help om personeel, studenteleiers en studente te lei om ’n kultuur van samehorigheid en ondersteuning te skep. The One sal ingesluit word in die groepstelsel, waarbinne baie van die US-welstandsprogramme, leierskapopleiding, mentorskapprogramme en sosiale geleenthede plaasvind.

The One is ontwerp met die behoeftes van studente binne én buite die lesingsaal in gedagte. Die sosiale ruimtes sluit in ’n binnehof, oordstyl-swembad, houtvuur-braaiplek en onderdak-buitelugsitkamer. Hoëspoed-WiFi is beskikbaar regdeur die hele kompleks. Daar is ook ’n restaurant, koffiewinkel, fliekkamer, e-speletjieskamer, fiksheidsentrum en geriefswinkel. Elke vloer het ’n professionele kombuis met sy eie tema. Dan is daar ook bystandkrag vir alle gemeenskaplike areas en veilige motor-, motorfiets- en fietsparkering.

Veiligheid van wêreldgehalte 

Gemoedsrus is noodsaaklik vir ’n omgewing waar leer voorrang moet geniet. As sodanig sal The One die nuutste veiligheid- en bestuurstelsels verskaf om so ’n ervaring te ondersteun.  Bestuur op die terrein pas 24 uur per dag veiligheidsmaatreëls toe, wat streng toegangsbeheer insluit via ’n 24-uur-portier, biometriese toegang, kringtelevisie-toesig en toegewyde afleweringspunte en opberging, terwyl studente toegang sal hê tot die gemak en veiligheid van 'n kampuspendeldiens. 

The One is ontwerp deur die argiteksfirma Boogertman & Vennote. Al die eenhede het ’n kombuisie, badkamer, studeertafel, oopplan-sitkamer en slaapkamer, met toebehore en passtukke van topgehalte. Die ontwikkeling bied verskeie uitlegte om in verskillende behoeftes te voorsien.

Uitstekende belegging 

Die woonstelle is ’n slim beleggingsgeleentheid om verskeie redes: 

* Verkry jy jou eenheid tydens bekendstelling, ontvang jy R200 000 afslag.

* Daar is ’n tekort aan afgeronde studenteverblyf van topgehalte in Stellenbosch.

* Dis in ’n area met hoë huurvraag.

* Potensiaal vir hoë kapitaalgroei. * Ongeëwenaarde interne geriewe.

* Begeerlike ligging.

* Mededingende pryse.

* 13sex-belastingaansporings. 

* Veiligheid en gemoedsrus vir ouers.

* Studenteverblyf wat naby hierdie kaliber kom, is tipies net te huur in Stellenbosch.

Wat beleggers moet weet 

* Aanlyn verkope begin om 12:00 op Woensdag 26 Oktober 2022. 

* Verwagte voltooiing is November 2024.

* 508 woonstelle oor vyf verdiepings.

* Parkeerplek beskikbaar wat apart gekoop kan word.

* Pryse vanaf R1,55 miljoen.

* Die gebou is op die hoek van Dennesig- en Hofmanstraat, Stellenbosch.

Navrae:
Web: www.the-one.co.za; e-pos: info@the-one.co.za; of skakel 076 281 7393.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot