AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

’n Plantvoedingsvennoot wat die lang pad saam stap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kynoch is al meer as 100 jaar ’n plantvoedingsvennoot vir Suid-Afrikaanse boere en bied vernuwende en doelgemaakte produkte gegrond op die behoeftes en groeifases van verskeie gewasse.

Oor die jare het die mense by Kynoch baie kennis oor die verskillende plantvoedingstowwe opgebou. Vandag word daar nie net na voedingstowwe en hul toedieningshoeveelhede gekyk nie, maar ook na die doeltreffendheid van die produk en hoe dit die gewas se produktiwiteit verbeter. Hierdie verhoogde doeltreffendheid in die gewas sal lei tot beter winsgewendheid vir die produsent.

Pasmaak-produkte

Geen twee gewasse het dieselfde voedingsbehoefte nie en om hierdie rede glo Kynoch aan gewasspesifieke produkte. Dit is omdat die voedingsbehoefte van byvoorbeeld mielies (gras) verskil van dié van sojabone (peulgewas) en sonneblom (oliesade), asook weidingsgewasse. Om die gewasspesifieke benadering verder te versterk is ook gewasspesifieke blaarvoedings ontwikkel.

By Kynoch word groot klem op die voldoende plantvoeding dwarsdeur die seisoen gelê aangesien gewasse se voedingsbehoefte in spesifieke groeistadiums verskil.

Met Kynoch se volledige reeks pasmaak-produkte kan die boer bemesting toedien volgens hierdie behoeftes en groeistadiums. Sodoende verseker Kynoch dat die plant kry wat hy nodig het, wanneer hy dit die nodigste het. Die gebruik van dié produkte kan die doeltreffendheid van die produsent se oes aansienlik verbeter, wat lei tot hoër opbrengste en groter winste.

Kynoch

Kundige hulp

Om die regte produk aan die boer te voorsien het Kynoch kundige ondersteuningspersoneel wat gereed is om die boer te help om kunsmisprodukte vir sy spesifieke behoeftes te vind.

Boonop het die boer gemoedsrus, omdat hy weet met Kynoch op sy plaas haal hy net die beste uit sy gewasse. Danksy Kynoch se verbintenis om elke boer jaar ná jaar van advies en ondersteuning te voorsien, is die produsent verseker van verbeterde doeltreffendheid in plantgehalte en opbrengspotensiaal.

Dit is omdat Kynoch omgee vir die boer. Of dit ’n kleinboer is of ’n kommersiële reus, sy oeste, opbrengste en winste is vir dié maatskappy van groot belang.

Navrae:
Vir jou naaste Kynoch-verteenwoordiger klik HIER
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,979.87
-0.0%
Silwer
23.94
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,548
-0.8%
Alle aandele
76,161
-0.7%
Hulpbronne 10
66,663
-1.3%
Industriële 25
102,787
-0.4%
Finansiële 15
15,491
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot