AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Nét gehaltediere vir veiling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Hendrik Meyer en sy vrou, Ronel, boer in Limpopo.
Dr. Hendrik Meyer en sy vrou, Ronel, boer in Limpopo.
Rhenostervallei Beefmasters teel topdiere met goeie groei- en melkeienskappe.

Rhenostervallei Beefmasters se doelstelling is om beeste te teel wat fenotipies en genotipies korrek is. “Daarom gebruik ons genomiese toetsing, ouerskapbepaling en streng seleksie op teelwaardes,” sê dr.

Hendrik Meyer, eienaar. Hy en sy vrou, Ronel, bedryf saam die Rhenostervallei-stoetery op die plaas Rhenostervallei by Pienaarsrivier, asook op die plaas Roodepoort op die Markenpad by Mookgophong in Limpopo.

“Goeie groei en melkeienskappe is belangrik. Baie waarde word geheg aan ons koeikudde. Ons selekteer koeie van medium- tot grootraam, met ’n wigvormige bouvorm, genoeg diepte, en goeie en korrekte uiers. Koeie wat genoeg been dra, is ook belangrik.”

Meyer, wat in 1982 as ’n veearts gekwalifiseer het, het Rhenostervallei Beefmasters in 2007 geregistreer. “Beefmasters is beeste met ’n goeie temperament en baie melk, het uitstekende groei, asook hoë vrugbaarheid en is boonop ‘mooi en sag op die oog’.

’n Boer moet van sy beeste hou,” sê Meyer. “Naspeurbaarheid is belangrik in ons teelbeleid. Ons moet weet watter bulle teel die beste kalwers, en dus bevestig ons ouerskap van alle kalwers wat op die plaas gebore word.

“Ons kudde het net een teelseisoen, en kalwers word in Mei en Junie jaarliks gespeen. Die ideaal is om ons kalwers op 205 dae te speen. Die ideale bulkalwers moet sowat 300 kg weeg, terwyl die ideale verse sowat 250 kg behoort te weeg.

“Ons volg jaarliks ’n streng inentingsprogram. Sedert die ontstaan van die stoetery toets ons kudde negatief vir brucellose en tuberkulose.” Hul jaarlikse stoetveeveiling word op 30 Augustus by die Warmbad-veemark gehou.

“Rhenostervallei Beefmasters se beleid is om geen minderwaardige diere op die veiling te verkoop nie. Diere wat nie aan die stoetery se standaarde voldoen nie, word nie verkoop nie, maar geslag.”

Rhenostervallei Beefmasters is van 2019 elke jaar aangewys as een van SA Stamboek se vleisbeeskudde-finaliste. 

Navrae:
082 947 6607; e-pos: hendrikmeyer1959@gmail.com
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
+0.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.20
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,018.15
+0.6%
Palladium
1,645.80
+1.7%
Goud
1,931.27
+0.1%
Silwer
23.69
+0.4%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
0.0%
Alle aandele
80,791
0.0%
Hulpbronne 10
77,871
0.0%
Industriële 25
103,872
0.0%
Finansiële 15
16,281
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot