AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nóg ’n deurbraak van FMC om insekte te bekamp

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die nuwe Amicor®-insekbestryder bied uitstekende beskerming teen plae by mielies. Foto: FMC
Die nuwe Amicor®-insekbestryder bied uitstekende beskerming teen plae by mielies. Foto: FMC
FMC se nuwe produk, die Amicor ®-insekbestryder, is goeie nuus vir boere, en bied doeltreffende beskerming teen verskeie insekplae by stapelvoedselgewasse soos mielies, sojabone en sorghum.

Insekplae soos die Afrika-bolwurm, mieliestronkboorder, herfskommandowurm en sorghumstamboorder kan groot skade aan stapelvoedselgewasse aanrig. Die probleem is dat plaagdoders, soos piretroïede, die plae nie altyd doeltreffend bekamp nie. Die nuwe Amicor®-insekbestryder van FMC is ’n deurbraakproduk wat uitstekende beskerming teen teikenplae by mielies, suikermielies, sojabone en sorghum bied.

Dit word aangedryf deur die gevorderde aktiewe bestanddeel Rynaxypyr®. Die formulasie bied maklike opsies vir toediening met vinnige werking, hoë insekdodende krag, langdurige bekamping en uitstekende veiligheid vir gewasse en nie-teiken-organismes. Amicor® het ’n unieke werkingsmeganisme wat aan insekte se rianodienreseptore bind en dit aktiveer.

Hierdie aktivering lei tot verswakte spierregulering, verlamming en die uiteindelike dood van die insek. Inhibisie van insekbeweging en staking van voeding vind byna onmiddellik plaas, gevolg deur die dood van die insekte ’n paar dae later.

Dit is hoekom lewende insekte gevind kan word wanneer boere gewasse verken, maar omdat die insektenie kan vreet nie, hou hulle nie meer’n risiko vir die oes in nie. Die middel is hoofsaaklik aktief in die larwestadium deurinname (maagaksie), met beperkte kutikulêre absorbsie (kontak-aksie). Dit bekamp hoofsaaklik Lepidopterainsekplae, maar ook sommige Coleoptera- en Diptera-plae.

Amicor®-insekbestryder het goeie watervastheid wanneer dit aan reën of sprinkelbesproeiing blootgestel word, en die verwagte langwerkende aktiwiteit van die produk sal nie nadelig beïnvloed word nie. Die gunstige omgewingsprofiel maak dit uitstekend vir die gebruik in geïntegreerde plaagbestrydingsprogramme en noodsaaklik vir gebruik in insekweerstandbestuursprogramme om die opbou van weerstand te bekamp.

Danksy die selektiewe werking van Amicor® het dit ’n minimale effek op nie-teikenorganismes soos soogdiere, visse, voëls en voordelige insekte. Daarbenewens lei die toediening daarvan gewoonlik nie tot ’n uitbreking van spinmyte soos dikwels wanneer piretroiede of ander nie-selektiewe insekbestryders toegedien word nie.

Amicor® dra dus by tot die handhawing van die ekologiese balans tussen hierdie sekondêre plaag en sy natuurlike vyande. Die Amicor®-insekbestryder werk uitstekend in die vroeëeierlegging- of eerste larfstadium. By mielies sal groter larwes wat byvoorbeeld reeds diep in die baard is, of al na die koppe migreer het, nie bekamp word nie.

Boere word dus aangeraai om waaksaam te wees en gereeld hul gewasse te inspekteer, en die raad van ’n betroubare gewasraadgewer te kry indien nodig. As een van die wêreld se voorste landbouchemiese maatskappye ontwikkel FMC voortdurend sintetiese en biologiese produkte wat beter op die plaas werk en ook beter vir die aarde is.

Volgens mnr. Bright Breytenbach, FMC se kommersiële hoof vir Oos- en Suider-Afrika, maak die maatskappy groot beleggings in navorsing en ontwikkeling om nuwe tegnologie in chemiese en biologiese gewasbeskerming te ontwikkel. FMC is oorgehaal om volhoubare, vernuwende oplossings te ontwikkel wat boere kan help teen vernietigende insekte, indringer-onkruid en die bedreiging van siektes.

“Die toepassing van relevante wetenskap is die toekoms van die landbou. Dit kan boere se dagtaak vergemaklik, hul winste vergroot en die volhoubaarheid van hul besighede verbeter.”

AMICOR®-insekbestryder bevat chloorantraniliprool(antraniliese diamied) (Rynaxypyr ®). Reg.nr. L10722,Wet 36 van1947. Gebruik versigtig. Geregistreerde handelsmerk van FMC Corporation of syaffiliate.

Navrae:
Vir nog inligting oor FMC se produkte en dienste in Suider-Afrika, kontak mnr. Bright Breytenbach, e-pos: bright.breytenbach@fmc.com of mnr. Ben Schoonwinkel, e-pos: ben.schoonwinkel@fmc.com, web: ag.fmc.com/za/en


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-1.3%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,708.09
-1.1%
Silwer
20.30
-3.6%
Palladium
2,254.00
-3.0%
Platinum
913.50
-2.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot