AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4486,2
-14,80
SOYA
20 Mrt
-
9250
-125,00
SUNS
20 Mrt
-
9418
-220,00
WEAT
20 Mrt
-
6595
-44,00
WMAZ
20 Mrt
-
3968
-20,00
YMAZ
20 Mrt
-
4200
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Nuwe hamermeule laat die stof lê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hippo-hamermeulens versterk sy posisie as markleier met die ontwikkeling van die nuwe Hippo DF- stofvrye hamermeule.

In 1928 was Hippo-hamermeulens ’n markleier danksy sy unieke gietysterkonstruksie. Deur die jare het dié maatskappy ’n volledige reeks hamermeulens ontwikkel. Hippo-meulens word sedert 2008 deur ABC Hansen vervaardig en staan as markleier sy plek vol, veral in die nywerheids- en kommersiële marksegment. Die meule vind in dié markte byval vanweë sy gietysterkonstruksie en die maklike vasbout van alle onderdele met minimum sweiswerk, wat krake in die konstruksie voorkom, veral van masjiene wat elke dag, heeldag werk.

Sedert 2008 het ABC Hansen verdere ontwikkeling gedoen wat gelei het tot ’n besonderse invoermeganisme wat voorkom dat die meule oorlaai word en verseker dat dit teen konstante doeltreffende kapasiteit bedryf word. Die aandrywingbasisse is ook vergemaklik, vurkhyservriendelik gemaak en alle modelle is vir die eerste keer gemetriseer. Gehaltelaers word gebruik omdat die meulens teen ’n hoë spoed bedryf word. ’n Uitgebreide stoffilterontwerp en doeltreffender siklone verseker dat stof verminder word.

In 2022 het ABC Hansen besluit die grootste ongunstige aspek van alle hamermeulens, naamlik stof, moet meer aandag kry. Die ontwerp van die lugvervoerstelsel – ook uniek aan Hippo – is drasties verander sodat alle Hippo’s wat vanaf 2023 verkoop word, stofvry bedryf kan word. Dit is danksy negatiewe druk met ’n unieke meganiese gravitasiedrukklep. In die min gevalle waar besonder ligte materiaal gemaal word, kan dit nodig wees om ’n elektries gedrewe roteerklep te gebruik.

Die beste nuus is egter dat die prys van alle Hippo-modelle nie hierdeur beïnvloed word nie, behalwe as die elektriese roteerklep gebruik moet word.

Die uitwerking van stofvrye maal, is nie alleen ’n baie gesonder werkplek nie, maar ook ’n drastiese vermindering van produkverlies wat deur stof veroorsaak word.

Die nuwe DF-modelle kan nou bestel word vir die Hippo Baby, model 1, model 1½, die modelle 47, 57 en 69, asook die L63, en Mammoth wat reeds ’n paar jaar gelede met negatiewe druk op aanvraag gebou is. Dit is slegs die Hippo Pygmy van 2,2 kW wat nie oor ’n lugvoerstelsel beskik nie.

’n Verdere ontwikkeling is dat die Bennox-staalhamers afgewissel kan word, of heeltemal vervang kan word met ultraskerp geslypte driehoekige Bennox- of Hardox-lemme wat die maal van produkte met ’n besonder hoë veselkomponent vergemaklik en kapasiteit verhoog.

Hippo-hamermeulens word bestempel as ’n meule vir ’n leeftyd en word reg oor die wêreld uitgevoer. Elke meule word ekstensief getoets voor dit die fabriek verlaat en advies aan klante, asook die toetsmaal van enige moontlike moeilike produk word gratis gedoen om die beste resultaat te lewer.

Navrae:
NAVRAE: Vir nog inligting en pryse klik HIER 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.63
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.9%
Platinum
970.12
+0.2%
Palladium
1,408.78
-0.2%
Goud
1,998.99
+0.5%
Silwer
22.70
+0.4%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,683
+1.0%
Alle aandele
73,146
+0.9%
Hulpbronne 10
65,032
+3.4%
Industriële 25
98,057
+1.0%
Finansiële 15
14,786
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot