AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Optimale aanvulling vir die dragtige koei

akkreditasie
Foto: Wikus van der Merwe
Foto: Wikus van der Merwe
’n Koei het verskillende trimesters van dragtigheid en elkeen is belangrik.

Gedurende die eerste trimester begin al die organe en liggaamstelsels van die ongebore kalf ontwikkel. In die tweede trimester begin spierontwikkeling plaasvind, en in die derde trimester vind die meeste van die ongebore kalf se groei plaas, terwyl die koei haarself vir die kalfproses gereed kry. As dit gedurende enige van die drie trimesters met die koei sleg gaan, sal dit die produksievermoë van die kalf lewenslank raak. Dit kan ook die reproduksiepotensiaal van die koei beïnvloed.

Die meeste plaaslike vleisbeeste is gedurende die wintermaande dragtig, veral vir die tweede en derde trimesters. Die probleem is dan dat die veld se voedingswaarde op sy laagste is en die dragtige koei se behoefte aan voedingstowwe hoog is.

Die regte voedingstowwe wat die koei nodig het, moet gevolglik op die regte tyd aangevul word. Ongediagnoseerde tekorte (soos spoormineraaltekorte) lewer ’n groot bydrae tot swak produksie by diere.

Availa® 4 (V19565, Wet 36 van 1947), uit die Zinpro Performance Minerals®-reeks, is ’n voedingsbestanddeel wat ’n kombinasie van organiese sink, mangaan en koper bevat en ’n unieke bron van kobalt is. Vleisbeeste benodig hierdie spoorminerale vir talle funksies, insluitend immuniteit, voortplanting, groei,  spierontwikkeling en melkproduksie.

Availa 4 is gebou op ’n unieke, gepatenteerde molekuul wat bestaan uit een metaalioon wat aan een aminosuur gebind is – ’n metaalaminosuurkompleks genoem – wat die metaal doeltreffend en uniek laat opneem deur middel van aminosuurvervoerders in die derm. Zinpro Performance Minerals word anders opgeneem en gemetaboliseer as ander spoormineraalprodukte op die mark, wat beteken dat meer van die minerale deur die dier opgeneem word om hul volle voordeel te lewer. 

’n Aanvulling van Availa 4 vir jou vleisbeeskudde sal meetbare ekonomiese voordele by koeie en kalwers lewer: 

  • Verbeterde groei
  • Verbeterde ovulasie- en bevrugtingsyfers
  • Verbeterde kalfintervalle
  • Verbeterde kolostrumgehalte van moeders
  • Verhoogde melkproduksie by moeders
  • Beter reaksie op inentings by kalwers
  • Laer voorkoms van diarree by kalwers
  • Swaarder speengewigte by kalwers

Vir 50 jaar het Zinpro Performance Minerals ’n gunstige uitwerking op diereprestasie en lewer dit ’n stewige opbrengs op belegging in bedrywighede reg oor die wêreld. Dit word gerugsteun deur meer as 270 portuurbeoordeelde navorsingspublikasies. Vra jou Chemuniqué-konsultant oor die voordele van optimale spoormineraalvoeding gedurende dragtigheid.

Navrae: Kontak Chemuniqué by askuswhy@chemunique.co.za, 011 789 2414 en www.chemunique.co.za vir nog inligting.

Wiaan Faber is tegniese spesialis vir herkouers by Chemuniqué.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot