AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Optimaliseer doeltreffendheid van besproeiingswater só

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toenemende vraag na water om in die behoeftes van ’n groeiende wêreldbevolking te voorsien, het veroorsaak dat waterskaarste in die landbousektor ’n probleem word.

In Suid-Afrika se 2018-meesterplan vir water en sanitasie is die landbou uitgewys as die voorste waterverbruiker in die land met 61% van die totale verbruik. Die wateronttrekking vir besproeiingdoeleindes oorskry ook meestal die watervereistes van die gewasse.  Daarom is die doeltreffende gebruik van die beskikbare besproeiingswater ’n bron van kommer terwyl die vermindering van waterbronne, asook weerstoestande weens klimaatsverandering, bly toeneem.

Faktore

Daar is baie faktore wat die doeltreffendheid van besproeiingswater beïnvloed, insluitend die grondtipe, gronddeeltjiegrootte, porositeit van die grond, asook die teenwoordigheid van organiese materiaal. Verdigting van grond is die samepersing van gronddeeltjies tot ’n kleiner volume, wat die porositeit van die grond vir die natuurlike beweging van lug en water verminder (sien figuur 1). Verdigte grond kan lei tot verhoogde gronderosie en swakker waterindringing. 

’n Tekort aan optimale waterindringing en -retensie kan saadontkieming en wortelgroei belemmer, ’n suurstoftekort veroorsaak, en ook die opname van grondtoegediende kunsmis en ander chemikalieë vertraag, wat tot verlaagde gewasopbrengste kan lei. 

Waterbestuurtegnologie 

Die toediening van grondkondisioneerders deur besproeiingstelsels het onlangs te voorskyn gekom as innoverende waterbestuurtegnologie wat die doeltreffendheid van water optimaliseer.

Sommige grondkondisioneerders help water om deur kompakte, droë en hidrofobiese (vetterige) grond te beweeg. Hierdie spesifieke grondkondisioneerders is lang kettingpolimeer-tipe verbindings wat by lug-water- of water-grond-oppervlakke werk deur die oppervlakspanning te verlaag en sodoende die wisselwerking tussen die water en die grond bevorder.

Daar is twee fundamentele groepe besproeiing-grondkondisioneerders, naamlik indringingsmiddels en retensiemiddels. Indringingsmiddels bevorder indringing in die grondprofiel en verminder waterafloop en verdamping. Retensiemiddels bevorder die waterhouvermoë van die grond en stel water beskikbaar aan plantwortels.

Eenvormige en beskikbare grondvog kan plantgesondheid, gewasopbrengste en -gehalte, voedingstofopname, grondaktiewe plaagdoderprestasie en besproeiingsdoeltreffendheid optimaliseer.

TOLEROTM (reg.nr. M90, Wet 36 van 1947) is ’n unieke mengsel van besproeiingbestuurtegnologieë en kombineer die eienskappe van indringings- en retensie-grondkondisioneerders om die vloei van water in alle rigtings te verseker. Dit bevorder ook die behoud van besproeiingswater regdeur die plantwortelsone. 

Die besproeiingsdoeltreffendheid word verbeter en dit vergroot die groeiomgewing vir die betrokke gewas. TOLEROTM is ’n gebruikersvriendelike vloeistof en ontwerp om met of sonder ander chemikalieë of kunsmis tydens besproeiing toegedien te word. Dit bevat slegs omgewingsvriendelike bestanddele en het ook ’n lae toediening per hektaar. 

Figuur 2 toon die wetenskaplike meganisme van TOLEROTM se werking om water te bespaar. Die beproefde voordele van TOLEROTM sluit in:

  • Verhoog die indringing van water in die grond.
  • Verlaag die potensiaal vir afloop en loging.
  • Verlaag besproeiingswatervolume.
  • Verlaag plantstres.
  • Verhoog die prestasie van grondinsette soos kunsmis, plaagbestryding en water.
  • Verhoog die gewasopbrengs.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot