AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

OVK bied ondersteuning in plattelandse omgewings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
OVK se graanprodusente is wyd verspreid en wissel tussen droëland en besproeiingsboere wat op die verskeie waterskemas boer. Gewasse wissel van mielies, sonneblom, koring, verskeie bone en selfs springmielies. Foto: OVK
OVK se graanprodusente is wyd verspreid en wissel tussen droëland en besproeiingsboere wat op die verskeie waterskemas boer. Gewasse wissel van mielies, sonneblom, koring, verskeie bone en selfs springmielies. Foto: OVK
Innovasie en aanpasbaarheid het die nuwe norm geword om relevant in die nuwe normaal te bly. Besighede, en ook so landboubesighede en produsente moet konstant hul manier van besigheid doen, aanpas om volhoubaarheid asook voedselsekuriteit te verseker.

OVK, met die hoofkantoor in Ladybrand in die Oos-Vrystaat se visie is juis om welvaartvir die kliënte en aandeelhouers te skep deur konstant hul diens aan bykans 12 000 kommersiële boere en verskeie gemeenskappe te evalueer en te verbeter.

OVK se bedieningsarea van 900km2 is wydverspreid en sterk oor die provinsies wat die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap en die Wes-Kaap insluit. Boerderye wissel van graan, vee, vesel, groente en selfs neute. Hierdie diverse landbouproduksie benodig omvattende dienste van ’n landboumaatskappy om sy kliente in hul produksie te ondersteun en volhoubaarheid oor die langtermyn te verseker.

OVK se 52 handelstakke is oor die platteland versprei en strek van Steynsrus in die noorde tot Willowmore in die suide en Prieska in die weste en Elliot in die ooste. Hierdie handelstakke vorm nie net die hoofpilaar van OVK se vertakkings nie, maar speel ’n groot in die ekonomiese aktiwiteite in die verpletterende platteland. In vele van die klein dorpies is die OVK handelstak die Poskantoor, die klere- en kruidenierswinkel. Dit is ook die enigste plek om brandstof te kan ingooi. Die behoud van die platteland is vir OVK van groot belang.

Graanprodusente is wyd verspreid en wissel tussen droëland en besproeiingsboere wat op die verskeie waterskemas boer. Gewasse wissel van mielies, sonneblom, koring, verskeie bone en selfs springmielies. Dit is om hierdie rede dat OVK 18 silofasiliteite in die graanareas bedryf. Benewens die berging, droging, sif en skoonmaak van graan, hanteer OVK ook die bemarking en verkryging van graan.

Geen boer kan die seisoene van landbou weerstaan sonder die nodige finansiële ondersteuning van ’n landboumaatskappy wat presies hul behoeftes verstaan nie. OVK se direksie bestaan uit bona-fide boere wat presies die kontantvloei en finansiële druk op ’n produsent verstaan. Kliëntefinansiering bied verskeie produkte aan wat die landbouer deur die stormagtige seisoene kan dra.

OVK is die tweede grootse wolbemarker in die land en die grootste sybokhaarbemarker in die wêreld. Die Veselkantoor en store in Port Elizabeth hanteer die produsent se wol van aflewering, ontleding, katalogisering, veiling en verskeping. Tegniese veldbeamptes en bemarkers werk in die direk met die boere om hul te ondersteun om hul kuddes konstant te verbeter en inkomstes te verhoog.

OVK se omvattende dienste aan die boer sluit ook in meganisasie, versekering, gespesialiseerde kunsmisontleding en verskaffing asook drie Toyota handelaars. Veeboere word ondersteun deur ’n span bemarkers deur verskeie veilings jaarliks aanbied asook uit-die-hand verkope te hanteer.

OVK het 'n ryk geskiednis van oor die 100 jaar van dienslewering aan sy primêre kosproduseerders. Die huidige onsekere veroorsaak dat daar ’n groter verantwoordelikheid op die landboumaatskappye is en OVK sien uit na die uitdagings om sy belangrike rol in die landbou en sektor te vul deur ’n veilige en verantwoordelike omgewing vir sy kliënte en personeel te skep om voedsel vir almal te verseker.

OVK se hoofkantoor is in Ladybrand, Vrystaat. Foto: OVK

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ordentlike Man wat net gelukig wil wees saam met sy pasmaat
Daar is baie meer in my en agter my as wat n mens sien. Ek verkies dat mens net van my weet wat nodig is.
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot