AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Pioneer vier 95 jaar in die bedryf en die beste is nog op pad!

akkreditasie
Pioneer se dankie vir elkeen wat deel is van die Pioneer-familie. Foto: Verskaf
Pioneer se dankie vir elkeen wat deel is van die Pioneer-familie. Foto: Verskaf
Pioneer verander en vorm al 95 jaar lank die landbouwêreld. Wat in 1926 as ’n idee vir bastermielies begin het, het in ’n toonaangewende handelsmerk ontwikkel – tot een van die mees robuuste, tegniese en wetenskaplik gevorderde landboumaatskappye ter wêreld.

Toewyding het gelei tot verhoogde produktiwiteit, meer volhoubare praktyke en die vestigingvan boerderye in gebiede wat voorheen as nie geskik vir boerdery beskou is nie. 

Nadat byna ’n eeu verloop het, is Pioneer gevestig as een van die suksesvolste en herkenbaarste handelsmerke ter wêreld. Pioneer is trots op sy geskiedenis en die leierskapposisie wat hy in die landbou en Suid-Afrika beklee, asook op die voortdurende verbintenis om daar te wees vir boere, in gemeenskappe te belê en volhoubare boerderypraktyke te bevorder.

Pioneer sê dankie vir elkeen wat deel is van die Pioneer-familie, vir die passie waarmee omgegaan word met sy handelsmerk en produkte. Hy sien uit daarna om saam in die volgende 95 jaar te belê.

Pioneer se Long Look-besigheidsfilosofie, wat in 1952 geskryf is, vorm die grondslag van hoe die handelsmerk sake doen.

95 jaar se besigheidsukses kan toegeskryf word aan:

• Nederige trots en ’n verbintenis om voortdurend te leer en kennis uit te ruil

• Lojaliteit aan boere en hul gemeenskappe

• Passie en toewyding

• Betroubaarheid – die maatskappy kom sy beloftes na

• Spanwerk en verbintenis om as een saam te staan

• Die bereidwilligheid om openlik te kommunikeer sodat vooruitgang kan plaasvind

• Jare van eerlikheid en integriteit

Besoek Pioneer se webblad by www.pioneer.com/za of stuur ’n e-pos na farmtalk@pioneer.com vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot