AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Raak ontslae van toksiese alge

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Bees drink water wat met blougroen-alge besmet is. Dit kan lewensgevaarlik vir vee wees. Foto: Verskaf
’n Bees drink water wat met blougroen-alge besmet is. Dit kan lewensgevaarlik vir vee wees. Foto: Verskaf
Toksiese blougroen-alge kan tot groot skade lei as ’n boer dit nie behandel nie.

Die prys as Deurbraak-tegnologiemaatskappy van die Jaar van Global Water Intelligence is vanjaar deur BlueGreen Water Technologies ingepalm. Dit is maklik om te sien hoekom dié maatskappy en sy watersuiweringsprodukte wêreldwyd erkenning ontvang.

Sy lys van suksesvolle projekte sluit in die suiwering van die Roodeplaatdam buite Pretoria en die Setumodam by Mahikeng in Noordwes. Dit is nie net Suid-Afrika se damme wat deurloop onder toksiese blougroen-alge (Cyanobacteria) nie.

Boere ly groot skade weens veeverliese en verstopte besproeiingstelsels. In een voorval is ’n hele melkkudde in 1996 by Kareedouw deur blougroen-alge vergiftig. Byna 300 koeie in melk het gevrek en nog 70 is geslag wat aan akute hipersensitiwiteit gely het weens inname van die alge.

Mnr. Jurgens van Loggerenberg, direkteur van BlueGreen Water Technologies Afrika, sê blougroen-alge floreer in plaasdamme weens die hoë hoeveelheid nutriënte afkomstig van bemesting en dieremis. Die damme is ook vlakker, dus verhit dit vinniger.

Só ontstaan ideale toestande vir die alge om te floreer. “Hoewel blougroenalge as alge geklassifiseer is, is dit eintlik ’n bakterie wat toksiene kan produseer.”

BlueGreen Water Technologies wat in Israel ontstaan het en produkte spesifiek vir die landboumark ontwikkel het, het twee staatmakerprodukte. Lake Guard Oxy™ (EPAreg. nr. 93647-2) werk spesifiek teen blougroen-alge. Die produk breek af in water en suurstof, en is dus omgewingsvriendelik.

Lake Guard Blue™ (EPAreg. nr. 93647-1) is ’n breëspektrum- algdoder en is geskik vir die behandeling van algemene alge.

Lake Guard-tegnologie verseker die laagste chemikalieë-dosering vir die behandeling van alge.

Navrae:
Mnr. Jurgens van Loggerenberg, 082 453 4924, e-pos: Jurgens@bgtechs.com, web: bgtechs.com.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot