AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9817
43,00
CORN
30 Mrt
-
4139
-12,00
SOYA
30 Mrt
-
8200
-43,00
SUNS
30 Mrt
-
8815
-4,00
WEAT
30 Mrt
-
6674
-5,00
WMAZ
30 Mrt
-
3843
-8,00
YMAZ
30 Mrt
-
4055
-11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Regte kombinasie maak dié beesras ’n voorkeurkeuse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Santa Gertrudis is ’n mediumraam-vleisbees waarvan bulle  900 kg en meer weeg. FOTO’S: VERSKAF
Santa Gertrudis is ’n mediumraam-vleisbees waarvan bulle 900 kg en meer weeg. FOTO’S: VERSKAF
Santa Gertrudis-beeste se eienskappe bied produsente baie om mee te werk.

Daar is ’n hele paar baie goeie redes waarom die Santa Gertrudis produsente se voorkeurkeuse as beesras moet wees. Benewens die feit dat Santa Gertrudis-beeste gou en maklik aanpas by ’n groot verskeidenheid van klimaatstoestande in Suid-Afrika en die res van Afrika, weeg dié mediumraam-vleisbees se bulle 900 kg en meer, en volwasse koeie van  550 kg tot 650 kg. Hierdie donkerrooi vleisbeesras met ’n gladde haarkleed is net reg saamgestel vir toekomstige behoeftes in Suid-Afrika.

Santa Gertrudis-beeste bied die teler ’n kombinasie van gehardheid en goeie vleis, asook bemarkbaarheid vanaf veld of aangeplante weidings. Die gehardheid kan gesien word in hul goeie loopvermoë. Hulle kan lang afstande aflê op soek na kos en water. Dié beeste is ook uitstekende grasvreters.

Ook as dit kom by teel, bied hierdie ras  heelwat vir die boer om mee te werk. Bulle kan met gemak gebruik word om te teel tot die ouderdom van 14-15 jaar en vroulike diere kan nog topkalwers teel tot 13-15 jaar.

Die kalwers se daaglikse gewigstoename per ouderdom (GDO) is konstant. ’n Gewigstoename van 1,5-2 kg per dag is maklik bereikbaar op goeie weiding en selfs meer in ’n voerkraal. Santa-kalwers wissel eers op ongeveer 26 maande en is dan steeds ’n A-graad.

Hierdie ras se koeie lewer bogemiddelde melkproduksie en is bekend om hul natuurlike vermoë vir die versorging van hul kalwers.
Santa Gertrudis-koeie is bekend dat hulle kalwers lewer met ’n lae geboortegewig en vinnige gewigstoename.

Uitslagpersentasie is bogemiddeld

Santa Gertrudis beeste het ’n bogemiddelde uitslagpersentasie en is daarom baie gewild in voerkrale en op veilings. Die Santa-karkas is ook bekend om goeie vetverspreiding, met ’n uitstekende karkasgehalte. Die voeromsettingsverhouding is van die beste in Suid-Afrika.

Hierdie ras se koeie lewer bogemiddelde melkproduksie en is bekend om hul natuurlike vermoë vir die versorging van hul kalwers. Die kalwers word gemaklik gebore en is gehard.

Santa Gertrudis-koeie is bekend dat hulle kalwers lewer met ’n lae geboortegewig en vinnige gewigstoename daarna. Sterk, gesonde kalwers beteken dat ’n hoër persentasie kalwers gespeen word vir wins. Die naspeen-groeivermoë is ook uitstekend. 

Santa Gertrudis-beeste pas gou en maklik aan by ’n groot verskeidenheid klimaatstoestande in Suid-Afrika en die res van Afrika.
Navrae:
Santa Gertrudis-beestelersgenootskap van Suid-Afrika, me. Yolanda Venter, rasbestuurder, 082 853 8964; e-pos: yolanda@santagertrudis.co.za. Webblad: www.santagertrudis.co.za
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.31
-0.0%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
968.59
+0.9%
Palladium
1,438.35
-0.7%
Goud
1,966.84
+0.1%
Silwer
23.60
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,437
+0.8%
Alle aandele
77,060
+0.8%
Hulpbronne 10
67,747
+1.6%
Industriële 25
103,782
+0.5%
Finansiële 15
15,709
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot