AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA Stamboek: ’n Storie met twee kante

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Japie van der Westhuizen (links), hoofbestuurder van SA Stamboek, en mnr. Koos Vosloo, voorsitter van SA Stamboek.
Dr. Japie van der Westhuizen (links), hoofbestuurder van SA Stamboek, en mnr. Koos Vosloo, voorsitter van SA Stamboek.
SA Stamboek se verhaal kom ’n baie lang pad. Hierdie bylae tot Landbouweekblad is ’n samevatting van watter dienste gebied word en hoe dit boere se ondernemings kan bevorder en verbeter om vorentoe te boer.

Kort ná die begin van die vorige eeu kom voormalige teenstanders, aan Boer- en Brit-kant, bymekaar en begin bou aan ’n gesamentlike toekoms, asook om te sorg dat geneties meerderwaardige diere in Suid-Afrika geteel sal word. Hierdie Stamboek-storie loop saam met ander baie belangrike stories. As jy jou oor teen die grond en naby die gemeenskap hou, hoor jy die storie van toegewyde boere wat ’n lewe maak van wat die grond, plante en ander natuurlike hulpbronne hulle bied. Hierdie stories loop reg deur goeie, maar ook moeilike jare. Dit loop deur politieke veranderinge en markte wat nie meer dieselfde lyk as ’n eeu later nie.

Tegnologie en wetenskap 

Daar is nog belangrike verhale wat ontvou. Een van die belangrikste is van tegnologie en wetenskap-ontwikkeling. Enige veeboer wat wil gedy, het geen ander keuse nie as om tegnologie te omarm, en dit reg te gebruik. Die suksesvolle telers weet hoe om die kaf van die koring te skei en die wetenskap reg aan te wend.

Stamboek se storie loop hand aan hand hiermee. Hierdie vereniging van telersgenootskappe ken die wetenskapverhaal, weet hoe rekenaarkrag reg aangewend kan word, beskik oor die tegniese kennis, kapasiteit en ervaring, en ken ons telers se storie.

Hier en nou

Indien jy ernstig is oor wat in jou kudde aangaan en jy jou mark tevrede wil stel sodat jou onderneming se storie nie sal doodloop nie, moet jy deel wees van iemand wat jou en jou diere se belange op die hart dra. Stamboek en ons mense is nie ’n fabel van lank, lank gelede nie, ons is hier en nou. Stamboek is in pas met die werklikheid en elke teler en sy onderneming se verhaal. 

Daarom vorm ons deel van die dinkskrums van telersgenootskappe en hul tegniese of rasverbeteringskomitees, en pas ons aan en gee leiding waar nuwe idees nodig is. Dit is om in pas te wees met die jongste ontwikkelings op gebiede soos meta-data en outomatisering, genomiese seleksie, uitkoms-gebaseerde seleksiepraktyke, die aanwending van data om ingeligte bestuursbesluite te neem, en pasmaakraad wat by elke teler en eienaar van diere se behoeftes pas.

Een van die hoogtepunte op Stamboek se jaarlikse storielyn is hierdie bylae wat deel vorm van ons verhouding met Landbouweekblad. Die jaar 2023 is geen uitsondering nie. Suksesvolle, moderne diereteling en die beste aanwending van inligting loop hand aan hand met oop ore en oë vir inligting. Dit is die inligting wat Stamboek graag oordra.

Ons kry die stories bymekaar van wat besig is om te gebeur in diereteling en hoe om dit reg aan te wend vir suksesvolle seleksie sodat elke gebruiker van ons dienste goeie besluite kan neem. Sodoende beland jy nie in ’n doodloopstraat met jou kudde nie. Elke teler en eienaar van diere moet sy of haar eie verhaal skryf en is verantwoordelik om met sorg om te gaan met die hulpmiddels wat Stamboek beskikbaar stel. Geniet die artikels in hierdie bylae.

Daar word vertrou dat dit ook die honger na meer kennis nóg groter sal maak, en dat elke teler by die regte deur sal bly aanklop. Agter hierdie deur word daar vir elkeen ruimte geskep deur ’n span met die nodige kennis en ervaring, en ’n bewese stelsel wat werk vir elke veeboer se behoeftes. Stamboek bied hierdie geleenthede, want ons weet elkeen het ’n eie storie. Ons storie is verweef met joune. 

Dr. Japie van der Westhuizen is die hoofbestuurder van SA Stamboek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
+0.3%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,983.76
+0.2%
Silwer
24.03
+0.5%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,555
-0.8%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,735
-1.2%
Industriële 25
102,780
-0.4%
Finansiële 15
15,485
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot