AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Sakpasfinansieringsdienste, elke dag van die jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Deere Financial bied die beste finansieringsdienste wat elke dag van die jaar vir jou besigheid se unieke behoeftes voorsiening maak.

John Deere Financial (JDF) kombineer finansiële kundigheid, persoonlike ondersteuning en digitale dryfkrag sodat hy kliënte se besighede groot spronge vorentoe kan neem. In die kern van sy besigheid glo JDF daarin om na sy kliënte te luister en sy dienste ooreenstemmend aan te pas.

John Deere Financial hou sy ore oop

Elke besigheid se potensiaal is uniek, en so ook die kwessies waarmee hy gekonfronteer word. JDF ontwerp daarom individuele finansiële oplossings sodat sy kliënte aan hul spesifieke bedryf se strawwe vereistes kan voldoen. “Jou verhouding met jou JDF-finansieringspesialis is kritiek belangrik,” sê Henk Michau van Vredevind-boerdery by Reitz, een van JDF se langtermynkliënte. “Een ding is seker in die landboubedryf, en dis verandering. Ons omstandighede verander daagliks en dit vereis dat ons finansiers aandagtig luister.”

Paaiementverkope en huurkoopooreenkomste, waar die kliënt eienaarskap neem van die toerusting ná afloop van die finansieringstydperk, is twee van JDF se gewildste finansieringsopsies.

Kontrakte vir die huur van toerusting raak ook deesdae al hoe gewilder. Deur toerusting te huur, kan kliënte hul kapitaal bewaar, aanpas by seisoenale werkladings en doeltreffender te werk gaan met die nuutste beskikbare tegnologie.

JDF struktureer ooreenkomste om by sektor-spesifieke vereistes aan te pas. Graanboere vereis byvoorbeeld dat hul jaarlikse betalings met die oestyd saamval, terwyl die boubedryf met oorgeslane betalings in Desember en Januarie te doen het.

JDF se depositovereistes is ook buigsaam om ten volle in sy kliënte se behoeftes te voorsien.

Die gerieflikste ondersteuning

JDF, wat onlangs opnuut as ’n private onderneming van stapel gestuur is, bly sy finansiële oplossings verfyn ten einde dienste te verbeter, sodat kliënte voortdurend die baanbreker-oplossings wat hulle van dié maatskappy verwag, kan ervaar.

“Ons luister aandagtig na ons kliënte se vereistes, en neem in ag wat werk op die mark. Hierop gegrond, pas ons aan om te verseker dat ons dienste ons kliënte se behoeftes ten volle bevredig,” sê Herman Groenewald, hoofbestuurder by JDF.

Met die nuwe John Deere Financial (Edms.) Bpk. kry kliënte en handelaars die nuutste digitale vooruitgang met doeltreffende, persoonlike diens om die gerieflikste ondersteuning moontlik te bied. Hulle kan met groter gemak aansoek doen vir finansiering, met toegang tot ’n wyer spektrum produkte. Met behulp van JDF-finansieringspesialiste het kliënte ook toegang tot ’n rykdom kennis rondom relevante industriële en finansiële neigings om hul finansiële besluite te lei.

JDF dryf vooruitgang aan

JDF herdefinieer finansiële ondervindings deur te luister na dit wat sy kliënte op die hart dra. Só dryf JDF topklasondersteuning en baanbrekertegnologie aan.

“JDF werk al die afgelope 17 jaar om ’n verskil te maak in die lewe van ons boere,” vertel Antois van der Westhuizen, besturende direkteur van John Deere Financial in Afrika en die Midde-Ooste, by die bekendstelling van John Deere Financial (Edms.) Bpk. “Ons sien uit na die voortgesette reise met ons bestaande kliënte, asook die bou van nuwe verhoudings, terwyl ons ’n verskil maak vir toekomstige generasies.”

JDF het nog altyd die toon aangegee deur slegs die beste finansiële oplossings aan sy kliënte te bied. Om ver voor mededingers te bly en te verseker dat hy slegs die beste diens lewer, hou JDF aan groei, vooruitgaan en hardloop, sodat sy kliënte die sprong vorentoe met sekerheid kan neem.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot