AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Kuier binnekort saam op die Son-Safari Landbouskou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Son-Safari Landbouskou is ’n landbouskou wat vanaf 30 April tot 5 Mei 2022 in Mauritius plaasvind.

Son-Safari is ’n landboukonferensie oor ses dae en vyf nagte, met topsprekers en uitstallings met die nuutste tegnologie, produkte, hulpmiddels en toerusting in die landboubedryf. Laeveld Agrochem bou met hierdie konferensie voort op die twee vorige suksesvolle Seil-Safari Landbouskoue en dieselfde formaat as tevore gaan gevolg word.

Dié maatskappy vier vanjaar 30 jaar in die landboubedryf en hierdie geleentheid vorm deel van die feesvieringe. Die konferensie word gekomplementeer met vermaak en ontspanning vir die hele gesin.

Sugar Beach-vakansieoord

Die landbouskou, alle vermaak en verrigtinge gaan by Sugar Beach, ’n luukse vyfster-vakansieoord, plaasvind. Die oord bied die beste aktiwiteite wat van Mauritius verwag word en is aan die weskus geleë, wat min wind en pragtige sonsondergange beteken.

Landbouskou

Toplandbousprekers gaan die nuutste tegnologie en verwikkelinge in die bedryf bespreek, met sprekers soos Theo Vorster, ’n bekende landboukenner, en dr. Todd Cardwell, ’n Amerikaanse landbouspesialis. Agri Technovation gaan die nuutste kennis oor presisiedienste deel.

Kom luister en maak planne saam met Suid-Afrika se mees suksesvolle boere.

Dis die ideale geleentheid vir boere om ’n hele vakansieoord te deel met mense wat net soos hulle is, in hul eie taal in ’n ander land te kuier en idees met mekaar uit te ruil. Word geïnspireer deur ander suksesvolle boere met dieselfde kwellinge, vrae en drome as jy!

Ander Son-Safari-vennote is onder meer in die AgriBonus-lojaliteitskema (met lede soos Laeveld Agrochem, Agri Technovation, Toyota en Zoetis), Villa Crop, OUTsurance, Tax Recoveries en vele meer in.

Vermaak en glanspersoonlikhede

Die Afrikaans is Groot-span gaan almal saam. Gaste kan hulle gereed maak vir twee aande se puik musiekproduksies met Top Treffers en Afrikaans is Groot-treffers. Die program sluit ook ander vermaak en uitstekende motiveringsprekers in, terwyl daar tussendeur ’n geleentheid is om met glanspersoonlikhede skouers te skuur.

Gaste sal nie sommer weer in hul lewe die kans kry om met 12 van Suid-Afrika se topkunstenaars ’n eiland te deel, saam te kuier, te eet en te swem nie – met hope tyd vir pragfoto’s van dié belewenis.

Pakketkoste

Pakkette begin vanaf R22 600 per persoon wat deel en sluit hope ekstras in. Kinders onder 18 jaar kom in aanmerking vir verlaagde tariewe en kinders onder ses jaar se verblyfkoste is minimaal. Dit sluit onder meer vyfsterverblyf en ’n allesinsluitende pakket in. Die konferensie, uitstallings, vermaak, musiekproduksies en skakeling met landboukenners, sprekers en glanspersoonlikhede vind in ’n gemaklike omgewing plaas.

Ook ingesluit:

Retoer-vervoer vanaf die lughawe na die oord, ’n allesinsluitende pakket vir etes, drankies, die meeste watersport en ekskursies, onbeperkte gholf by twee verskillende bane, ’n binnenshuise gimnasium en meer. Daar is geen verskuilde koste nie.

Betaal met lojaliteitspunte

AgriBonus is ’n landbou-lojaliteitskema wat aan produsente punte bied vir die aankoop van verskeie produkte en dienste. AgriBonus-punte kan vir die volle of gedeeltelike betaling gebruik word. Kliënte moet AgriBonus direk kontak vir nog inligting. Spesiale geleenthede is ook beskikbaar om ekstra lojaliteitspunte te verdien. Ander vennote, soos OUTsurance en Tax Recoveries, bied ook punte wat vir betaling gebruik kan word.

Besoek die webtuiste vir ‘n volledige lys van waar en hoe om punte te verdien.  

Covid-19

Die datum is onderhewig aan beide Mauritius en Suid-Afrika se covid-19-regulasies. Op die stadium word vereis dat gaste (ouer as 18 jaar) wat saam reis, teen covid-19 ingeënt moet wees. Alle gaste, kinders ingesluit, moet ook ’n geldige dokument vir ’n negatiewe Covid-19-toets verskaf, wat binne 72 uur vanaf hul aankoms in Mauritius gedoen is.

Besprekings

Besprekings het op 14 September 2021 geopen en kan aanlyn op die webtuiste of telefonies gemaak word.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot