AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Splinternuwe jassie vir Argo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Argo Tractors Suid-Afrika vier die opening van ’n splinternuwe, moderne aanleg in Kempton Park, Gauteng.

“Die aanvanklike baanbrekerswerk het op 1 Junie 2021 begin en vandag, een jaar later, het ons die voorreg om die nuwe aanleg, wat ook die nuwe hoofkwartier van Argo Tractors in Suid-Afrika sal wees, amptelik te open,” het mnr. Godfried Heydenrych, besturende direkteur van ARGO Tractors SA, gesê op die openingseremonie.

Hy het gesê die aanleg is strategies geposisioneer om aan die voortdurende eise van produsente reg oor Suider-Afrika te voldoen.

“Ek glo hierdie nuwe aanleg sal dien om uitstekende diens aan ons klante te lewer. Hierdie belegging toon nie net ons toewyding aan streekslandbou nie, maar wys ook ons ambisie om die behoeftes van ons klante doeltreffend te takel en tegnologie wat aan die voorpunt staan te gebruik om opbrengste te help verhoog, lewensbestaan te verbeter en volgehoue voedselproduksie te verseker.”

Hy het bygevoeg dat hierdie moderne aanleg die tuiste van 'n gevorderde opleidingsentrum sal wees wat die nodige tegniese ondersteuning aan Argo se handelaarsnetwerk sal verskaf. “Die gebou is spesifiek ontwerp en gebou om aan die groeiende behoeftes van die Argo-kliënte te voldoen en sal ’n leidende bedryfsterrein wees wat toegewy is aan hoëprestasie-produkte en -dienste en wat ons in staat sal stel om spesiale geleenthede vir ons handelaars en klante aan te bied."

Die nuwe aanleg van 6 000 m² is in Pomona, Kempton Park. Dit het 12 monteringsplekke wat gebruik sal word om trekkers en werktuie plaaslik te monteer. Dit sal verskepingskoste verminder en lokalisering en werkskepping ondersteun. Die nuutste tegnologie in landboutrekkers en toerusting sal uitgestal word in die vertoonlokaal van 700 m².

“Ons is daartoe verbind om ons klante van wêreldklas-toerusting te voorsien, wat hand aan hand loop met uitstekende diens,” het Heydenrych gesê.

“Die nuwe aanleg sal ons werknemers en handelaars toerus met die ondersteuning wat hulle nodig het, nie net wat verkope betref nie, maar bowenal om klanteverhoudings en naverkopediens te laat groei. Ek glo vas dat hierdie nuwe aanleg ons in staat sal stel om voort te bou op die aansienlike vordering wat ons die afgelope jare in die trekkermark gemaak het en ons klantediens en besigheidsgroei in Afrika verder sal aandryf.

“Hierdie stap dien om ons volgehoue belegging in ons produkte, mense, geriewe en kapasiteitsbou te beklemtoon,” het Heydenrych gesê.

Dr. Simeone Morra, direkteur van korporatiewe sake van Argo Tractors, het gesê: “Nou, in Suid-Afrika, gaan ons uitbreidingsprojek teen ’n bestendige pas voort, wat die aandag wat ons gee aan ’n mark wat ons as deurslaggewend beskou en waar ons ’n stewig gevestigde teenwoordigheid sedert 1999 het, bevestig. Ons is vol vertroue dat Landini- en McCormick-trekkers en verwante dienste vir ’n tegnologiese, innoverende en klantgerigte landbou steeds baie goed in Suid-Afrika ontvang sal word.”

Argo Tractors is een van die wêreldleiers in landboumeganisasie en ’n wêreldwye vervaardiger en verspreider van Landini- en McCormick-trekkers. Landini- en McCormick-trekkers is wêreldwyd twee van die bekendste en mees gerespekteerde handelsmerke in landboumeganisasie. Met soliede wortels in die spesialiswingerd-, boord-, groente- en hoëkrag-rygewassegmente is die maatskappy gereed vir ’n groot toekoms wat boere wêreldwyd ondersteun.

Navrae:


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot