AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Spoorminerale is noodsaaklik vir ooi- en lamprestasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Nolan Herbert van Renostervallei Dormers
Foto: Nolan Herbert van Renostervallei Dormers
Spoorminerale speel ‘n noodsaaklike rol in dieregesondheid.

Spoorminerale speel ‘n noodsaaklike rol in dieregesondheid, insluitend groei, ontwikkeling, reproduksie, en immuniteit. Navorsing toon ook dat die negatiewe effek van stres verminder word wanneer diere genoegsame spoormineraalvoeding ontvang. 

Sink is regdeur die dier se produktiewe lewe noodsaaklik – van geboorte tot groei, produksie, en reproduksie. Availa®Zn, uit die Zinpro Performance Minerals®-reeks,

is ‘n voedingsbestanddeel wat organiese sink bevat. Availa®Zn is gebou op ‘n unieke, gepatenteerde molekule wat bestaan uit een metaalioon wat met een aminosuur verbind is. Dit word ‘n metaal-aminosuurkompleks genoem en help dat die metaal effektief en op ‘n unieke wyse deur aminosuur-vervoerders geabsorbeer word. 

Tabel 1: Oorsig van die rol wat sink in ooi- en lamvoeding speel

tabel chemique
.

Die aanvulling van Availa®Zn vir ooie en lammers sal meetbare, ekonomiese voordele vir die boer inhou deur verbeterde: 

  • voeromsetverhouding;
  • gemiddelde daaglikse toename
  • wolgroei;
  • immuniteit;
  • bevrugtingsyfers; en
  • groei en herstel van hoewe; 

Zinpro Performance Minerals® word verskilend van ander sporminerale op die mark geabsorbeer en gemetaboliseer, wat beteken dat meer minerale deur die dier geabsorbeer word ten einde hul volle potensiaal te kan lewer. Vir bykans 50 jaar reeds lewer Zinpro Performance Minerals® regoor die wêreld positiewe diereprestasieresultate en ‘n goeie opbrengs op belegging. Dit word deur meer as 300 navorsingspublikasies gerugsteun. 

Vra gerus jou Chemuniqué-konsultant oor die voordele van optimale spoormineraalvoeding in skape. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,623.82
-0.3%
Silwer
18.16
-1.3%
Palladium
2,065.50
-0.5%
Platinum
848.50
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot