AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Stoetery se suksesresep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie koei van die Nooitverwag Beefmasterstoetery was in 2020 SA Stamboek se Elite-Platinumkoei, en haar seun is as die Elite-Platinumbul aangewys. FOTO: VERSKAF
Hierdie koei van die Nooitverwag Beefmasterstoetery was in 2020 SA Stamboek se Elite-Platinumkoei, en haar seun is as die Elite-Platinumbul aangewys. FOTO: VERSKAF
Met sy klem op noukeurige bestuur ryg die Nooitverwag-stoetery die eerbewyse in.

Die Nooitverwag Beefmaster-stoetery bestaan al sedert 1993, met streng seleksie en rekordhouding die grondslag van sy sukses. Die beginsel van goeie bestuur en ’n sterk administratiewe stelsel is baie belangrik vir dié stoetery, daarom is sy leuse: Elke koei moet elke jaar ’n goeie kalf speen.

Die afgelope 29 jaar het die kudde dié eerbewyse ontvang:

  • 1997 – spesiale meriete-eerbewys vir Vleisbeeskudde van die Jaar.
  • 1998, 1999, 2001, 2005, 2007, 2010 en 2013 – finalis vir Vleisbeeskudde van die Jaar.
  • 2000, 2002, 2003, 2004, 2006, 2008, 2009 en 2011 – wenner vir Vleisbeeskudde van die Jaar vir die Mpumalanga-streek.
  • 2003, 2005, 2006, 2007 en 2015 – Farmer’s Weekly se Elite-koei. 2016 – Landbouweekblad en SA Stamboek se Elite-Platinumkoei. 2017 – Veeplaas en SA Stamboek se Elite-Platinumbul.

In 2020 het Nooitverwag ’n besonderse prestasie behaal toe hy SA Stamboek se Elite-Platinumbul opgelewer het en dié bul se moeder ook die Elite-Platinumkoei was.

Die kudde word in twee boerderye bestuur deur mnre. Kerneels Jansen van Rensburg op die plaas De Vereeniging en Gerrie Jansen van Rensburg op die plaas Drinkwater, albei in die distrik Ermelo.

Streng seleksie vir vrugbaarheid, groei en reproduksie word toegepas. Sodoende verbeter die kudde jaarliks. Noukeurige seleksie van teelbulle en die gebruik van Blup-teelwaardes bevorder die hoofdoelwit met die kudde, naamlik maksimum wins uit elke koei.

“Ons hou die afgelope 15 jaar baie suksesvolle produksieveilings, en op 12 Julie is ons 15de een op De Vereeniging,” sê mnr. Gerrie Jansen van Rensburg. Nooitverwag Beefmasters sal ook op 7 Julie by die nasionale Beefmaster-veiling op Parys wees. 

Navrae:
Mnr. Gerrie Jansen van Rensburg, 082 929 3988, e-pos: nooitverwagbm@gmail.com
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot