AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Stoller Science Center – ’n kennisgedrewe platform

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stoller Science Center se mielie- en sojaboonproefpersele is onlangs by Balfour en Delmas, Mpumalanga, geoes. Alle getoetste statistiese ontledings staan op ’n vertrouensvlak van 95%. FOTO’S: STOLLER
Stoller Science Center se mielie- en sojaboonproefpersele is onlangs by Balfour en Delmas, Mpumalanga, geoes. Alle getoetste statistiese ontledings staan op ’n vertrouensvlak van 95%. FOTO’S: STOLLER
Die landboubedryf staan vandag voor talle uitdagings wat in die verlede nie eens ’n spikkeltjie op die radar was nie. Strenger regulasies, biotiese spanning en klimaatsverandering wat skommelende weersomstandighede en stresgebeurtenisse meebring, kom meer algemeen voor.

Weens voortdurende struikelblokke ondersoek navorsers gedurig oplossings om hul doeltreffendheid te verhoog deur minder hulpbronne te benut. Om meer of dieselfde te produseer met minder insette is ’n werklikheid waarmee miljoene boere reg oor die wêreld te doen kry.

Ontwikkel dus jou benadering op grond van skerp kennis en bewese oplossings.

Hal Varian, hoofekonoom van Google, sê: “Die vermoë om data te neem en dit te kan verstaan, te verwerk, waarde daaruit te onttrek, te visualiseer en dit te kommunikeer, gaan ’n uiters belangrike vaardigheid oor die volgende dekades raak.”

Stoller bied oplossings

Kenners beweer dat die versameling en ontleding van data een van die belangrikste komponente is vir die bou van ’n suksesvolle besigheid.

Met Stoller se waardevoorstel geanker in kennisuitruiling en as deel van sy verbintenis tot wetenskap en innovasie is die Stoller Science Center geskep: ’n Trots Suid-Afrikaanse inisiatief.

Stoller streef daarna om oplossings aan sy kliënte te bied, gegrond op die lewering van uitsonderlike en bewese produkte, die uitruil van kennis en die lewering van ’n waarde-gebaseerde diens.

Stoller Science Center 

As ’n veldnavorsings-en-ontwikkelingsplatform onderneem die Stoller Science Center statistiese veldproewe in belangrike graanproduserende gebiede in Suid-Afrika. Dit word toegepas en bestuur deur Stoller se professionele span en dien as ’n opleidings-en-leerplatform vir Stoller en sy kliënte met die opbou van kennis deur data en ervaring op die veld.

Stoller is ’n wêreldleier in die ontwikkeling van oplossings vir plantfisiologie, plantvoeding en biologie. Stoller Integrated Solutions is daarop gemik om in die behoeftes van die plant te voorsien op hierdie drie pilare van plantgroei in spesifieke groeistadia, naamlik fisiologie, voeding en biologie. 

Die Stoller-landboukundiges mnre. Werner de Klerk, Anton Earle en Hendrik Kapp verduidelik die Stoller Science Center aan kliënte tydens ’n boeredag.

Stoller-proewe 

Met meer as duisend proefpersele die afgelope seisoen wat oor meer as ses liggings bestuur word, word verskillende proefopstellingsontwerpe gebruik, pasgemaak vir die gewastipe, beskikbare boerderytoerusting en unieke veldtoestande in die verskillende geografiese liggings. Stoller Science Center se mielie- en sojaboonproefpersele is onlangs by Balfour en Delmas, Mpumalanga, geoes. ’n Vertrouensvlak van 95% is behaal met alle getoetste statistiese ontledings.

Die versameling en verwerking van hierdie data in ’n kliëntgerigte formaat is die sleutel om Stoller se kliënte die waarde van die Stoller Integrated Solutions te wys.

Stoller se benadering ondersteun steeds optimale plantgroei deur die korrekte plantfisiologiese balans en aktiwiteit te handhaaf, veral as die veldtoestande veranderlik en onvoorspelbaar word.

Met samewerking tussen Stoller en sy kliënte kan Stoller hierdie waardevolle inligting gebruik om beproefde oplossings wat onder verskillende plekke en toestande getoets is, voor te stel. Deur die toepaslike Stoller Integrated Solution toe te pas, streef ons daarna om opbrengs en gehalte op die plaas te verbeter.

Navrae:
Kontak Stoller by 013 007 1678 of info_africa@stoller-africa.com vir nog inligting oor die Stoller Science Center.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.12
+1.1%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,627.69
-0.1%
Silwer
18.20
-1.1%
Palladium
2,079.50
+0.2%
Platinum
844.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,618
-1.7%
Alle aandele
62,948
-1.7%
Hulpbronne 10
56,590
-0.7%
Industriële 25
77,608
-2.1%
Finansiële 15
13,966
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot