AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Suksesvolle vestiging van meerjarige gewasse

akkreditasie
Vestig jou meerjarige gewasse met Atlantic Fertilisers-produkte. Foto: Verskaf
Vestig jou meerjarige gewasse met Atlantic Fertilisers-produkte. Foto: Verskaf
Met die aanbreek van die herfs en winter is dit weer tyd vir beplanning en grondvoorbereiding vir die vestiging van permanente gewasse, of selfs die vervanging van bestaande hektare wat nie meer optimaal produseer nie.

Die koste van grondgebruik dwing produsente deesdae om selfs minder geskikte grond voor te berei en tot op ’n vlak te bring waar dit voldoende sal wees om permanente gewasse te onderhou en goeie opbrengste te lewer.  

Grondklassifikasie en die neem van monsters moet vooraf geskied, waarna die nodige chemiese en organiese toevoegings gemaak word. Grondbewerking moet daarná plaasvind om goed deurlugte grondvrugbaarheid te bewerkstellig wat as basis sal dien vir die jare wat kom.  

Van die eerste seisoen af moet aandag gegee word aan berekende besproeiing en voedingspraktyke om te verseker dat ’n gesonde stelsel vanaf die wortelsone ontwikkel word.  Atlantic Fertilisers sal jou tegnies ondersteun met die beplanning vir grondvoorbereiding en jou van raad en bemestingsprogramme voorsien om die jong boom of stokkie in die eerste jare van ontwikkeling te ondersteun, asook tydens produksie.  

Die voortdurende opbou en ondersteuning van biologiese aktiwiteit in die grond, die insluiting van dekgewasse of grondbedekkers en die voorsiening van voedingstowwe teen die regte konsentrasies en hoeveelhede, is die metode wat gevolg word om suksesvolle aanplantings en opbrengste te verseker.  

Atlantic Fertilisers se reeks produkte bestaan uit grondkondisioneerders van gekomposteerde en verpilde hoendermisprodukte, chemies verrykte hoendermisprodukte (veral vir sanderige en klipperige grond waar dit as vrugbare agtergrond dien), en biostimulante soos die gewilde vishidrolisaat en top- wateroplosbare produkte, spoorelement- en blaarspuitprodukte. Met hierdie reeks produkte kan produsente uitsien na goeie opbrengste en gebalanseerde en gesonde landbougrond.

Kontak Atlantic Fertilisers gerus om te help met die suksesvolle vestiging van al jou meerjarige gewasse. Besoek www.atlanticfertilisers.co.za of stuur ’n e-pos aan info@atlanticfertilisers.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot