AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Teelbeleid lei tot sukses

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In die Bos Blanco-stoetery word genetiese lyne wat mekaar komplementeer, gepaar vir die beste resultate. FOTO: VERSKAF
In die Bos Blanco-stoetery word genetiese lyne wat mekaar komplementeer, gepaar vir die beste resultate. FOTO: VERSKAF
Bos Blanco streef na ’n ekonomiese en funksioneel doeltreffende koeikudde.

Bos Blanco het deur die jare ’n reputasie opgebou vir sy Beefmastertopteelmateriaal. Van dié stoetery se teelmateriaal is al uitgevoer na Zimbabwe, Zambië, Botswana, Namibië en Mosambiek. Bos Blanco hou ook die rekordpryse vir onder meer die duurste bul en koei met kalf.

Hierdie sukses is nie ’n gelukskoot nie. Seleksie vir aanpasbaarheid, vrugbaarheid, melkproduksie, bouvorm en groei van die kalf kry voorkeur. Aanpasbaarheid van die koeikudde is dus deurslaggewend vir mnr. Dennis Staal, wat die Bos Blanco Beefmaster-stoetery naby Kroonstad bedryf.

Dennis boer saam met sy broer, mnr. Burnie Staal, wat in beheer is van Bos Blanco se Brahman-stoetery.

By Bos Blanco word daarna gestreef om genetiese lyne wat mekaar komplementeer, te paar vir die beste moontlike voorspelbare resultate. Baie klem word gelê op koeilyne, veral met die keuse van vervangingsbulle.

Daar word ook bulle uit verskillende lyne teruggehou om sodoende die genetiese basis te verbreed. “Met KI-programme gebruik ons ook nuwe teelmateriaal by geselekteerde koeie om vervangingsbulle uit ander genetiese samestellings te probeer teel.”

Volgens Dennis maak besonderse moedereienskappe, geboortegemak en goeie melkproduksie van die Beefmaster ’n maklike ras om mee te boer.

“Danksy goeie melkproduksie deur die koei is dit maklik om speengewig van 260 kg tot 320 kg op sewe maande te sien. Kalwers kan dus in droë jare jonger gespeen word sodat die koei kondisie kan herwin vóór die strawwe winter.”

Bos Blanco hou jaarliks in April ’n produksieveiling vir vroulike Beefmasters, en in Augustus sy bulveiling wat onder meer uit 80 Beefmaster-bulle bestaan. 

Navrae:
Mnr. Dennis Staal, 082 828 1082, e-pos: dennis@bosblanco.co.za.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,669.73
+0.5%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,186.75
-0.9%
Platinum
876.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,265
+0.6%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
60,617
+1.4%
Industriële 25
77,008
+0.3%
Finansiële 15
13,749
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot