AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Verander die wêreld met jou tandesorg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Earthly Toothpaste Tablets
Earthly Toothpaste Tablets
Earthly Toothpaste Tablets bespaar water, skep geen afval nie, bevat geen kleurmiddels wat in die see beland nie en help om minderbevoorregte gemeenskappe te voed en met hul tandesorg te help. Stel jou voor dat jy dit alles doen voor jy soggens werk toe gaan.

Wanneer jy tandepasta uitdruk soos die mense in die advertensies dit doen en ’n stroom water daaroor laat loop, dink hieraan: Wat word van jou leë tandepastabuis wanneer dit op is? Hoeveel daarvan volg dieselfde pad? Wat doen tandepasta aan die see, waar dit uiteindelik opeindig? En hoe lank hou daardie groot buis wat jy koop werklik?

As jy nie al die antwoorde het nie, moenie bekommerd wees nie – Earthly Co. het dit vir jou gedoen en met ’n oplossing vorendag gekom vir ’n probleem wat jy waarskynlik nie geweet het jy het nie, maar wat op groot skaal swaar op die wêreld se skouers rus.

Eerstens, hoe werk dit?

Earthly se tandepastatablette is ’n tandepastaformule wat sonder water gemaak is en in ’n tabletvorm gedruk is. Om dit te gebruik, plaas’n tablet in jou mond en byt daarop. Laat dan jou speeksel toe om dit in ’n pasta af te breek. Borsel dan met ’n tandeborsel. En dis dit!

Maar hoekom tablette? 

Ons het die besonderhede vir jou saamgevat: 

·     Plastiekvry, volledig herwinbaar en omgewingsvriendelik - Die tandepastatablette is die volhoubare mondversorgingsoplossing waarna jy gesoek het. Die verpakking is 100% herbruikbaar en herwinbaar vir ewig, aangesien dit net glas, aluminium en papier bevat.

·     Dit bied dieselfde mondgesondheidsvoordele as tradisionele tandepasta wat in buise voorkom, maar sonder om Moeder Aarde te besoedel.

·     Die produk word volledig in Suid-Afrika vervaardig. Selfs die houtskool in die Charcoal Whitening-reeks word gemaak van fyngemaakte makadamiadoppies wat ’n plaaslike neweproduk is, pleks van palmolieblare, wat die hoofbron vir die houtskool in ander tandepastahandelsname is.

·     Jy weet presies hoe lank jou tandepasta-tablette sal hou. Elke bottel bevat presies 45 dae se borsel twee keer per dag. Jou tradisionele tandepastabuis hou gemiddeld 28 dae.

·     Die produk is volledig gesertifiseer deur Suid-Afrika se Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies (NRCS). Moenie bekommerd wees as jy nie weet wat dit beteken nie, weet net dat die meeste ander tandepasta in Suid-Afrika nie gesertifiseer is nie.

Vir elke bottel wat verkoop word, skenk Earthly Co. R2 aan die 500kperday-program (wat genoeg is vir een maaltydpakkie), asook ’n tandepastatablet. Bestuur deur Outside the Bowl Africa (’n organisasie sonder winsoogmerk wat voedsame maaltye vervaardig wat 85% van die vereiste daaglikse voeding verskaf, soos gesertifiseer en onderskryf deur die Wêreldvoedselbank), het die 500kperday-program ten doel om elke dag maaltye aan 500 000 kinders te verskaf.

Bogenoemde feit klink dalk na ’n standaard korporatiewe liefdadigheidsveldtog. Maar voor jy dit afmaak, dink hieraan: Die gemiddelde mandjiegrootte van ’n laerinkomstegesin in Suid-Afrika is R45 per week – en dit sluit nie tandepasta in nie.

Earthly Toothpaste Tabletsis in vyf reekse beskikbaar:

-         All Round Protection in Cool Mint

-         Herbal Protection in Fresh Mint

-         Kids All Round Protection in Strawberry

-         Charcoal Whitening in Cool Mint

-         Sensitivity Prevention in Fresh Mint

Navrae:
Earthly Toothpaste Tablets sal binnekort aanlyn en in winkels beskikbaar wees. Vind intussen meer oor hulle uit by: earthlycorporate.com, earthlytoothpaste.com en 500kperday.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot