AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Verbeter reproduksie met prestasiegerigte minerale

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Produsente vind dit moeilik om eenvoudig aan te neem dat spoorminerale ’n kudde-voedingsplan kan verbeter en boonop ’n verhoging van 20% in die besettingskoers kan meebring.

Hoe kan voeding kuddereproduksie met 20% verhoog, veral as ’n kudde reeds oor die algemeen ’n dragtigheidsyfer van meer as 90% behaal? Die antwoord lê in vroeër besetting en beter verspreiding van kalftyd.

Vier gepubliseerde universiteitsnavorsingstudies in vier geografiese streke het ’n verbetering van meer as 20% in die besettingskoers getoon deur die anorganiese bronne, sink, mangaan, koper en kobalt te verander na Zinpro® Availa® 4 (sink-, mangaan- en koper- aminosuurkompleks; kobalt-glukoheptonaat).

Die ekonomie van vrugbaarheid en winsgewendheid

Maar presies hoe lyk ’n verbetering van 20% dan?

Kom ons begin met ’n bedryfstandaard van ’n basisbesettingskoers van 60% en ’n dektyd van 65 dae. ’n Verbetering van 20% lei tot ’n besettingskoers van 72%. Dit beteken meer koeie word met elke siklus dragtig, veral gedurende die vroeëre siklusse, wat ’n vroeër gemiddelde kalfdatum tot gevolg het. As meer kalwers vroeër in die kalfseisoen gebore word, lei dit tot ’n hoër gemiddelde speenouderdom (sowat vier dae meer) en meer kalwers (ongeveer 2%) wat gedurende die teelseisoen gebore word.

Syfers toon dat die verhoging in speenouderdom en dragtigheidskoers tot ’n 1% hoër totale speengewig in die kudde lei. Deur bloot die mineraalaanvullings met Zinpro Availa 4 te vervang – sonder ekstra arbeid – kan ’n kudde 1% meer kalfgewig vir die mark produseer danksy ’n verbetering van 20% in die dragtigheidsyfer.

Die statistieke is bemoedigend en navorsers wil graag verstaan wat tot die verhoging van 20% in die dragtigheidsyfer bydra. Die meeste dragtigheidsverliese vind binne die eerste 30 tot 45 dae ná besetting plaas. ’n Onlangse meta-analise het getoon dat 48% van dragtigheidsverliese kom in die eerste 28 dae ná besetting voor (Reese, 2020). Dit is juis daarom dat navorsers op vroeë dragtigheid konsentreer.

Oösiet-ontwikkeling

Navorsers het aangedui dat koeie wat Zinpro Availa ontvang voordat besetting plaasvind, meer oösiete en embrio’s van ’n hoë gehalte produseer as koeie wat anorganiese minerale ontvang het (Dantas, 2019).

Die mees noemenswaardige gevolg is die hoeveelheid oösiete van ’n hoë gehalte wat in embrio’s van ’n hoë gehalte ontwikkel. Koeie wat Zinpro Availa-minerale ontvang het, het ’n embrio-ontwikkelingskoers van 32% getoon teenoor die 14% by koeie wat anorganiese minerale ontvang het. Dit toon die belangrikheid van spoorminerale as voedingsbron in die eerste week van dragtigheid en embrio-ontwikkeling.

Dragtigheidsbehoud

Navorsers het op grond van vorige navorsing ook gekyk na dragtigheidbehoud gedurende die eerste twee maande van dragtigheid (Perry, 2021).

Speenverse het dwarsdeur hul ontwikkeling, oor ’n tydperk van twee jaar, óf Zinpro Availa 4 óf anorganiese minerale ontvang. Dragtigheidsondersoeke is vanaf 17 dae ná kunsmatige inseminasie (KI) gedoen. Hoewel die vroeë dragtigheidskoerse nie verskil het nie, was daar op dag 60 waarneembare verskille in die dragtigheidskoers van die twee groepe.

Vanaf dag 17 tot dag 60 het verse wat Zinpro Availa 4 gevoer is, ’n dragtigheidsbehoud van 73% getoon, teenoor 62% by die verse wat anorganiese minerale ontvang het. Hierdie navorsing toon die groot impak van spoorminerale op dragtigheidsbehoud, veral in die kritieke vroeë maande.

Wat kan 20% vir die produsent beteken?

’n Verbetering van 20% in die besettingskoers het ’n wesenlike impak op die winsgewendheid van ’n kudde. Hoewel dit aanvanklik onrealisties lyk en klink, toon onlangse navorsing hoe ’n verbetering van 20% behaal kan word deur onbevrugte oösiete se gehalte, vroeë embriogehalte en dragtigheidsbehoude gedurende die kritieke eerste maande verbeter kan word.

Buiten die aanname dat ’n verbetering van 20% wel moontlik is, kan oorweging ook geskenk word aan die impak wat dit op jou kudde se winsgewendheid kan hê.

Navrae:
Gesels met jou Chemuniqué-konsultant oor die voordele van optimale spoormineraalvoeding. E-pos: askuswhy@chemunique.co.za; 011 789 2414; web: www.chemunique.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot