AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Verlede vorm grondslag van Drakensberger se toekoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In Mei 2018 het SA Stamboek die eerste genomies-verrykte teelwaardes vir die Drakensberger bekend gestel.
In Mei 2018 het SA Stamboek die eerste genomies-verrykte teelwaardes vir die Drakensberger bekend gestel.
Die Drakensberger se aanpasbaarheid, vrugbaarheid, goeie moeder- en melkeienskappe, langlewendheid, groeivermoë, karkasgehalte en voeromsettingsverhouding is die ideale kombinasie om op bykans enige plaas waarde toe te voeg. Dié eienskappe het danksy ’n ryke geskiedenis ontwikkel.

Die Uys-beestelersvereniging het op 1 Mei 1946 tot stand gekom. Die Uys-beeste se naam is later na die Drakensberger verander.

As eg Suid-Afrikaanse beeste kan Drakensbergers aanspraak maak op die beskrywing van “inheems en aangepas” sonder vrees vir teenspraak.

Die Drakensberger, wat in die moeilikste omstandighede denkbaar ontstaan het, is vandag ’n gewilde ras en beslis ’n “wins-bees” wat in vennootskap en harmonie met die natuur gedy. Dit word dikwels uit die oog verloor dat hierdie ras uit ’n tydperk dateer toe diere natuurlik aangepas moes wees om te oorleef. Omdat geen dipmiddels of beproefde medisyne bestaan het nie, moes hulle vlieë, muskiete, bosluise en parasiet-oorgedraagde siektes kon weerstaan.

In sy moderne gewaad is die Drakensberger nie net aangepas vir sy omgewing in Suider-Afrika nie, maar ook by die ekonomiese klimaat, sê mnr. Henk Delport, ondervoorsitter van die Drakensberger-beestelersgenootskap van Suid-Afrika.

Danksy hedendaagse navorsing oor die ras en produksiedata en -aantekeninge deur telers is die ras nou in ’n beter posisie om makliker volgens ekonomiese eienskappe te selekteer en voordeel daaruit te trek.

In Mei 2018 het SA Stamboek die eerste genomies-verrykte teelwaardes vir die ras bekend gestel. Dit stel telers in staat om teelbesluite met groter sekerheid te neem, gegrond op teelwaardes. Die Drakensberger is slegs die derde ras en die enigste inheemse ras in Suid-Afrika wat hierdie besonderse mylpaal kon behaal.

Hierdie is ’n uittreksel uit die Drakensberger-bylaag tot die Landbouweekblad, Junie 2021. Vir die volledige bylae, gaan na:  https://drakensbergers.co.za/bylaes/.

Navrae:
051 4100 974; Faks: 086 666 3426; Whatsapp: 063 941 0583; e-pos: drakensberger@studbook.co.za; web: www.drakensbergers.co.za; Facebook: DrakensbergerSA

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
-0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
17.58
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,302.00
+1.9%
Platinum
924.50
+0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,609
+0.7%
Alle aandele
66,039
+0.7%
Hulpbronne 10
63,628
-0.1%
Industriële 25
80,237
+1.3%
Finansiële 15
14,029
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot