AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Voermol benadruk sleutelrol in veevoermark met nuwe logo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voermol is al langer as 55 jaar ’n baanbreker in die veevoerbedryf. Die doeltreffendheid van Voermol se produkte en kostedoeltreffende voerstelsels is telkens in die veld bewys.

Voermol het besluit die tyd is ryp om sy logo te herontwerp sodat dit die hoëgehalte-handelsmerk in die veevoermark beter weerspieël, maar terselfdertyd uiters herkenbaar bly. Die slagspreuk bly: “Wat die natuur kort – sal Voermol voorsien.” Dit weerspieël Voermol se volgehoue verbintenis tot die verbetering van produktiwiteit en winsgewendheid van herkouervee-ondernemings:

  • Om produsente in staat te stel om hul vee strategies te voer sodat hulle hul opbrengs op belegging kan maksimaliseer.
  • Om waardevolle inligting oor produktiwiteit te vervaardig, te versamel en te versprei.
  • Om opleiding en kundige advies aan kommersiële en opkomende veeboere te verskaf.
  • Om professionele interaksie te bevorder en só die landboubesigheidsomgewing in die belang van al Suid-Afrika se veeprodusente te verbeter.

Voermol is trots op die pad wat die maatskappy gestap het, asook die vennootskappe wat hy met landboubesighede en boere reg oor Suid-Afrika gesmee het. Die Voermol-verhaal is gegrond op wetenskap, tesame met ’n onwrikbare benadering tot gehalte.

Voermol ontwikkel voortdurend innoverende nuwe produkte wat die bestaande reeks melasse-gebaseerde aanvullings komplementeer. Sodoende word verseker dat die genetiese potensiaal van herkouerdiere keer op keer ten volle ontgin word.

Voermol se hoogs ervare en kundige tegniese en verkoopspan is bekend vir sy sterk vennootskappe met kliënte. Die span lewer kundige advies wat die produksie en winsgewendheid van boerderybesighede deur middel van wêreldklasprodukte verbeter.

Namate die maatskappy groei en ontwikkel, onderneem Voermol om vol te hou met die lewering van gehalteprodukte en -dienste aan die bedryf, en om verbetering voorop te stel in alle sakebedrywighede.

Voermol wil kliënte, koöperasies, sakevennote, personeel en hul families bedank vir hul volgehoue vriendskap, lojaliteit en ondersteuning! “Kom ons werk saam aan ’n toekoms wat blink en volhoubaar is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,669.73
+0.5%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,186.75
-0.9%
Platinum
876.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,265
+0.6%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
60,617
+1.4%
Industriële 25
77,008
+0.3%
Finansiële 15
13,749
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot