AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Volledige oplossing vir optimale produksie

akkreditasie
’n Gesonde spysverteringskanaal is belangrik vir beter produksie, vrugbaarheid en algehele gesondheid van die dier.

Vitam International is ’n leier in die beheer van mikotoksien-risiko, gesondheid van die spysverteringskanaal, rumendoeltreffendheid en die produksie van gehaltekuilvoer.

Met 20 jaar ondervinding in Suider-Afrika lewer Vitam ’n merkwaardige bydrae tot die landbouvoerbedryf deur die verskaffing van wêreldklas-tegnologie wat ondersteun word deur hoogs gekwalifiseerde en ervare personeel. Dié maatskappy bied volledige oplossings aan sy kliënte om die optimale produksie van melk, vleis en eiers moontlik te maak.

Vir Vitam International beteken ware volhoubaarheid om winsgewend te wees en terselfdertyd vir mense en die omgewing te sorg. Die kern-komponent wat ’n direkte impak op volhoubaarheid in enige situasie het, is doeltreffendheid. Die kundiges by Vitam International glo in volhoubaarheid deur gebruik te maak van doeltreffende wetenskap.

Benewens die hoëgehalte-bymiddels wat Vitam International verskaf, is dié maatskappy ook trots op sy bykomende dienste wat aan die boer op die plaas gebied word. Dit stel Vitam in staat om ’n betroubare, langtermynvennoot vir enige produsent te wees. Deur sy kennis en passie vir die bedryf, kan Vitam International met voortdurende samewerking na nuwe moontlikhede streef.

Hooffokusareas 

1. Mikotoksien-risikobestuur

Dit behels die beheer van mikotoksiene teenwoordig in voer. Die sukses tot hierdie oplossing is Vitam International se gepatenteerde MMi.S-tegnologie van Olmix – die enigste mikotoksienbinder in sy klas wat ’n breë-spektrum van mikotoksiene kan bind, insluitend DON, FUM en ZEA.

2. Spysverteringskanaal-gesondheid

’n Gesonde spysverteringskanaal is van deurslaggewende belang om ’n dier se immuunstelsel te versterk, wat weer op sy beurt beter produksie, vrugbaarheid en algehele gesondheid tot gevolg het. Aangesien inflammasie ’n hoë energiekoste het, neem die produksie van die dier af wanneer dit inflammasie het. Die beheer van inflammasie in die spysverteringskanaal met Sangrovit van Phytobiotics help om tot  30% meer energie beskikbaar te stel vir groei en produksie.

3. Rumendoeltreffendheid

Die beginpunt van jou plaas se winsgewendheid in herkouers is rumendoeltreffendheid. Deur gebruik te maak van Levucell SC, ’n spesifieke lewende gis gepatenteer deur Lallemand Animal Nutrition, word die verteerbaarheid van voer verbeter deur die rumen-pH te stabiliseer, wat beter stysel- en veselvertering meebring. Met die voerpryse wat voortdurend verhoog, is dit veral belangrik om soveel moontlik voedingstowwe uit jou voer te ontgin.

4. Gehaltekuilvoerproduksie

Kuilvoer is ’n uitstekende alternatief vir ruvoer- en energieaanvulling in hierdie onsekere klimaattoestande. Vitam International is toegespits op ’n volledige stelsel van kuilvoerproduksie wat verseker dat die boer higiëniese kuilvoer van ’n goeie gehalte  produseer om sy winsgewendheid deur melk- en vleisproduksie te verhoog. Hierdie stelsel sluit die prosessering, inokulasie asook die seël van die kuilvoer in.

Vitam International se kuilvoerinokulant, Magniva Platinum (wat die nuutste gepatenteerde bakterie, Lactobacillushilgardii, bevat) tesame met sy reeks plastiekseile, sal jou in staat stel om die beste gehalte kuilvoer vir jou diere te produseer. 

Navrae:
Vitam International, webblad: www.vitam.co.za
Registrasie
MMi.S (reg.nr. V28423, Wet 36 van 1947); Levucell SC (reg.nr. V18281); Sangrovit (reg.nr. V24213 / V2 4214); en Magniva Platinum (reg.nr.) V32726

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot