AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Voorkoms verklap goeie eienskappe van bees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die toppunt van prestasie vir die vroulike dier is om elke jaar vanaf die ouderdom van twee jaar af ’n gesonde, lewens- kragtige kalf te lewer.
Die toppunt van prestasie vir die vroulike dier is om elke jaar vanaf die ouderdom van twee jaar af ’n gesonde, lewens- kragtige kalf te lewer.
’n Dier se vermoë tot aanpasbaarheid, gehardheid en natuurlike benadering tot reproduksie kan bepaal word deur sy fisieke eienskappe te bestudeer. Tydens ’n webinaar van die Drakensberger-beestelersgenootskap het kenners raad gegee oor die aspekte waarvoor boere en telers op die uitkyk moet wees.

Aanpasbaarheid by beeste is belangrik wat veral die omgewing en temperatuur betref. ’n Dier se gemakstemperatuur is by omgewingstemperature van 10-27 °C.

“Diere moet ultra-violetstrale van die son af kan weerkaats en nie aantrek nie, anders gaan hulle warm word en sukkel om aan te pas,” sê mnr. Danie Bosman, ’n veekundige wat lank verbonde was aan die Landbounavorsingsraad (LNR), waar hy onder meer betrokke was by die prestasietoetsskema van al die beesrasse.

Hy sê blink, gladde hare, velkleur en veldikte is belangrik vir diere om hitte te kan verduur.

“Die vel, ’n belangrike orgaan, is 8% van die dier se gewig. ’n Dik vel is noodsaaklik vir aanpasbaarheid omdat dit meer bloedsomloop na die oppervlak het. Só kan die dier van oortollige hitte ontslae raak.”

Almal wil bespiering hê, veral by die bulle. Dis egter belangrik om te onthou dat die vroulike diere van die bul wat jy gebruik, oor 15 jaar nog in die kudde is en as jy ’n fout maak, stap daardie fout al die pad saam.
Hoe meer veeboerderye word ingesluk deur saaiboere wat meer geld op ’n kleiner hoeveelheid hektaar kan verdien. Om winsgewend te wees, is dus noodsaaklik vir ’n beesboer as hy ook mededingend wil wees.

Bosman sê ’n dier se vel word in die nek gemeet en moet minstens 18 mm wees; 12 mm of 14 mm is te dun.

Hoewel ’n bees se fisieke voorkoms ’n goeie aanduiding is of hy by die klimaat gaan aanpas, sê mnr. Pikkie Uys, ’n boer van die Wakkerstroom/Volksrust-omgewing in Mpumalanga, aanpasbaarheid is net so belangrik in herlewingslandbou. 

’n Uittreksel uit die Drakensberger-bylae tot Landbouweekblad in Junie 2021. Vir die volledige bylae, gaan na https://drakensbergers.co.za/bylaes/.

Navrae:
051 4100 974; Faks: 086 666 3426; Whatsapp: 063 941 0583; e-pos: drakensberger@studbook.co.za; web: www.drakensbergers.co.za; Facebook: DrakensbergerSA

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.17
+0.8%
Rand - Euro
17.31
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,624.17
-0.3%
Silwer
18.13
-1.4%
Palladium
2,056.73
-0.9%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,642
-1.7%
Alle aandele
62,937
-1.7%
Hulpbronne 10
56,614
-0.7%
Industriële 25
77,718
-2.0%
Finansiële 15
13,947
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot