AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vyfde geslag Big Pack-balers neem voortou in landboutegnologie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto's: Verskaf
Foto's: Verskaf
’n Boer met die splinternuwe Krone Big-baler sal altyd een stap voor sy buurman wees.

Rovic Leers het onlangs die vyfde geslag van die Krone Big Pack-baler – die 1270 en die 1290 – bekend gestel, asook die Big X 780 wat die jongste toevoeging is tot die Big X-familie met sy Easy Flow 380S-snytafel en kragtige Liebherr-enjin.

Rovic Leers verskaf die afgelope 95 jaar landboutoerusting aan Suid-Afrikaanse boere. Dié toekomsgerigte maatskappy spesialiseer in ’n wye reeks werktuie en is ’n trotse invoerder van Krone, ’n Duitse landboumasjinerievervaardiger wat een van die wêreld se voorste en innoverendste vervaardigers van oestoerusting en -masjinerie is.

Die nuwe reeks Big Pack-balers is die produk van jare se innovasie en intensiewe ontwikkeling om die landboubedryf ’n baler te bied wat al die bekende tegnologieë insluit. Omtrent al die bestaande kenmerke is vernuwe en aangepas volgens die verbruiker se behoeftes en om die werktuig se doeltreffendheid te verhoog. Dit sluit ’n langer baalkamer in wat vir stewiger, stywer en swaarder bale sorg, asook ’n hidrouliese waaier wat die knoper deurentyd skoon hou.

Die VariCut-stelsel gee die verbruiker die keuse van 26 lemme tot 51 lemme. Dit kom ook toegerus met splinternuwe baaltoubokse.

Die veranderlike-vulstelsel-kring bring verseker maksimum produktiwiteit. Die sensorswaai word deur ’n hoeksensor gemonitor. As daar nie genoeg strooi in die baalkamer is om ’n goeie baal te lewer nie, word die elektriese rem geaktiveer. Die pakkers gaan dan voort om die voorkamer heeltemal te vul. Dan swaai die kamrat-voerband uit die pad en die voerhark druk die materiaal in die baalkamer in.

Dit is hoëprestasie-balers wat beïndruk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot