AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Werktuie wat oplossings bied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die regte werktuig kan ’n groot verskil aan ’n boer se opbrengs maak.

Die behoorlike voorbereiding van lande vir planttyd word met die huidige hoë produksiekoste ál belangriker. Om doeltreffende besluite te neem en die potensiaal van hul opbrengste te verwesenlik, is dit belangrik dat produsente op die hoogte bly wat landbouwerktuie betref.

Na gelang van die tekstuur en topografie is grondvoorbereiding die hardste werk vir ’n produsent. Die verkeerde werktuig kan die risiko van erosie of ’n misoes verhoog.

Die werktuie uit Falcon se stal is ’n ware kragvertoning van betroubaarheid en werkverrigting, en beloof om die proses van grondvoorbereiding aansienlik te vergemaklik.

Hoe meer plantmateriaal daar is, hoe groter is die hoeveelheid oesreste. Dit is belangrik om hierdie reste doeltreffend tot die grond te voeg om die organiese inhoud te verhoog, maar dit moet eers goed verwerk word.

Falcon se reeks stokkiekappers (flail cutters) is baie doeltreffend om koring- en mieliestoppels af te breek. Dit kan ook vir verskeie ander bewerkingsopsies gebruik word, soos weidingonderhoud, deklaagvorming tydens die snoei van boorde, algemene bosskoonmaakbedrywighede en die instandhouding van paaie.

Die reeks is beskikbaar in verskeie groottes vanaf 1,5 m tot 2,3 m. Die Falcon-swaailem-snymasjien (flail mower) bied ’n nommerpasoplossing vir snytoepassings. Anders as Falcon se stokkiekappers is dit nie bedoel vir volgehoue versnippering en deklaagtoepassings nie, maar eerder vir onderhoudstoepassings in gebiede wat vry is van buitensporig groot, soliede materiaal (tipies minder as 25 mm in deursnee).

Dit is egter in staat om groter snywydtes te verwerk. Danksy die dinamiese horisontale uitleg en ingeslote snykamer, bied hierdie werktuig voorspelbare en konsekwente resultate met hoë vlakke van veiligheid.

Hierdie reeks is beskikbaar in verskeie groottes. Die werkwydtes wissel van 2,1 m tot 2,9 m, en dit is geskik vir trekkers van 40-60 kW. 

Navrae:
Besoek een van die gemagtigde handelaars, of die webwerf by www.falconequipment.co.za.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot