AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Werktuig bespaar boere tyd én geld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: VERSKAF
Foto: VERSKAF
Staalmeester se mobiele JF Kanguru 270 maak die opberging van graan makliker en goedkoper.

Die JF Kanguru 270 is ontwikkel met alle graanboere in gedagte. Dit help met logistieke en opbergingsvereistes, selfs vir diegene wat reeds ’n vaste silo het en wat hul produksievolume enige tyd wil verhoog.

Dit is ’n robuuste, mobiele werktuig vir die opberging van graan of kunsmis en kan vervoer word na waar die boer dit nodig het. Dit laat jou toe om die graan in ’n groot sak en in ’n anaërobiese omgewing en stabiele temperatuur op te berg.

Voordele van die JF Kanguru 270

Dit maak voorsiening vir die afsonderlike opberging van verskillende soorte graan. Dit is ’n baie goedkoper alternatief as ’n vaste opbergingseenheid. Die werktuig se mobiliteit verseker dit kan maklik op strategiese plekke opgestel word, wat logistiek vergemaklik en koste verminder.

Die werktuig dra by tot winsgewendheid omdat die stelsel dit moontlik maak om die oes op die beste tyd te verkoop, dit berg verskillende soorte graan op, soos mielies, bone, koring, hawer, sorghum en sojabone, en selfs kunsmis, dit verminder koste danksy besparing op die elektrisiteit van ’n silo en goedkoper vragte buite oestyd is ook moontlik.

Die JF Kanguru 270 het ’n gevorderde remstelsel vir presiese remaksie en die eenvormige vulling van sakke. Daar is ’n hyser met koordlose beheer en ’n sakbak met hoogteverstelling deur ’n kruk en awegaar.

’n Groot band bied beter greep en stabiliteit. Die bak het ’n nuwe ontwerp om makliker te laai.

Meer oor JF Máquinas

JF Máquinas is ’n Brasiliaanse maatskappy wat in 1981 gestig is met die doel om toerusting vir vee en die landbou te vervaardig. Sy reeks produkte sluit in kuilvoerkerwers en -koppe, kuilvoerkappers, voerverwerkers, hamermeule en voerwaens wat na meer as 40 lande wêreldwyd versprei word. 


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot