
HelloChoice is ’n platform waar klein- en groothandelaars vars produkte regstreeks by boere kan koop deur middel van ’n daaglikse aanlyn veiling.
Dr. Johann van der Merwe, uitvoerende hoof van AMT, deel die nuutste inligting oor tendense en pryse op die varsproduktemarkte.