Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer!
In dié bulletin kry jy onder meer inligting oor die geskil oor geskutte vee wat onwettig op plase in KwaZulu-Natal wei, terwyl navorsing bewys dat die jonger generasies heel gretig sal wees om gekweekte vleis in die toekoms te beproef.