Welkom by Landbou-kortliks, Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer!
In dié bulletin kry jy onder meer inligting oor onwettige jag met honde en die groot probleme wat dit op plase veroorsaak, terwyl ons jou ook meer vertel oor die groot aantal onafhanklike kandidate wat in die komende verkiesing gaan staan en of hulle 'n verskil gaan kan maak aan onder meer dienslewering op die platteland.