
Welkom by Landbou-kortliks, Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer!
In dié bulletin kry jy onder meer inligting oor die skade wat uiterste weeromstandighede die week veroorsaak het, hoe reën oor dele van die Boesmanland gelyk het die afgelope paar weke en vorige jare asook nuus uit die varsproduktemarkte.