
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor die situasie by Onderstepoort Biologiese Produkte, die produksie van entstowwe en die probleme wat ondervind word asook die uitbreking van bruin sprinkane wat in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap voorkom.
Jy kan ook meer leer oor 'n unieke boereplan met die naam Jan Gun.