
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor 'n boer van Zimbabwe se raad aan Suid-Afrikaanse boere oor grondhervorming en vertel ons jou meer oor 'n boer en sy seun se noodlanding met 'n vliegtuig.