Welkom by die week se aflewering van Landbou-kortliks.
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor boere se aandeel in kospryse aan verbruikers en die effek van die afgelope tyd se swaar reën oor dele van die land.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!