
Landbou-kortliks is Landbou.com se eie weeklikse nuusbulletin met die afgelope week se landbounuusgebeure en meer.
In dié week se bulletin kry jy onder meer inligting oor hoekom onder meer Bill Gates al meer plase koop asook oor hoe 'n boer en die polisie 'n veediefstalsindikaat gevang het.